‘n Betoging teen geweld en volksmoord het vandag (15 Mei 2010) in Londen voor die Suid-Afrikaanse ambassade plaasgevind.
8 thoughts on “Wie onthou nog dié? Betoging in Londen teen SA geweld”
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.




















Daar hoort géén glimlag of jolige gebare waar bebloede kiste van ons Volk stoet nie… (Ek praat van: Uit ‘n oningeligte omstander se oogpunt uit gesien…)
http://praag.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2014/10/31783_127132460633935_116752351671946_336015_1382480_n.jpg
http://praag.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2014/10/31783_127132990633882_116752351671946_336047_2809734_n.jpg
http://praag.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2014/10/31783_127132477300600_116752351671946_336017_3880961_n.jpg
http://praag.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2014/10/31783_127132937300554_116752351671946_336039_2134292_n.jpg
http://praag.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2014/10/31783_127132917300556_116752351671946_336037_1761936_n.jpg
http://praag.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2014/10/31783_127132913967223_116752351671946_336036_6254137_n.jpg
http://praag.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2014/10/31783_127132957300552_116752351671946_336043_26952_n.jpg
Naand Dolk,
ek sien Trippie is ook so stilweg hier naby.
Ja ek stem saam , dit is nie n geleentheid vir jolyt nie, dit is n uiters ernstige situasie en raak elke afrikaner in murg en been.
Ai dit is so jammer maar ek kan nie opgewonde raak oor hierdie snaakse flaggie nie. Ek het n m^%@rse weersin daarin.
Waar is Riempies en die ander bekende Praag vriende. Ons mis julle insette.
Goeienaand aan u ook! 🙂
Nugter alleen weet waarom mense die vlag dra! Soos Trippie altyd sê: “Ontbyt daarmee heen!”
U weet, as mens nog kontak via ander media gehad het. so mens nog kon weet. Wat ek wel sien is dat mense hulle aangeval het en dat Praag terug gestaan het. Waarom, weet “Nugter” alleen!
Groen kom egter vir my twee keer voor.: Geld en jaloesie. 😉
Vrede aan u en u mensies.
Oeps, nou raak jy n teer punt aan. Dit is nou die groen punt.
Vrede ook daar in George vir almal saam met jou ou vriend.
En beide verlustig hulle in die vertering van nut en wat waardevol is….
Baie dankies. Die wolke speel tans wegkruipertjie met die maan se sekel-swaai…
Ek onthou net dat die BBC het geen enkele woord daaroor gerep nie.
En die regering vee hulle nogsteeds af hieraan. Hulle ontken nogsteeds plaasmoorde. inteendeel hulle probeer dit nog meer wegsteek deur na die aanvalle as gewone misdaad te verwys.
Hulle sal – want hulle het ‘n aktiewe hand daarin. PUNT!