Zuma se vrou dalk vervolg omdat sy hom vergiftig het

Suid-Afrika se eerste dame, Nompumelelo Ntuli-Zuma gaan dalk vervolg word omdat sy na bewering die president in 2014 probeer vergiftig het. Zuma het haar toe uit Nkandla uitgeskop, waarna die voorval deur die Valke ondersoek is. Die Valke se ondersoek is nou voltooi en gaan volgens dié liggaam binnekort aan die nasionale vervolgingsgesag (NV) oorhandig

Lees verder: Zuma se vrou dalk vervolg omdat sy hom vergiftig het

Afriforum skors bekende lid weens ‘rassistiese taalgebruik’

(L.W. Nie vir sensitiewe lesers.) Afriforum het verlede week een van sy lede, die oudredakteur van Die Volksblad, Jonathan Crowther, summier geskors omdat hy hom glo aan rassistiese taalgebruik oor spoedhobbels in Bloemfontein skuldig gemaak het. Crowther het blykbaar die spoedhobbels in die voorstad Heuwelsig as “kafferkak op sy heel fokken beste” beskryf. Sy gekruide

Lees verder: Afriforum skors bekende lid weens ‘rassistiese taalgebruik’

Swart leerlinge betoog vir stoofpypjeans by Pretoriase hoërskool

Die departement van onderwys in Gauteng gaan vanoggend die Hoërskool Pretoria-Wes besoek omdat vroulike swart leerlinge klasse boikot en eis dat hulle stoofpypjeans skool toe mag aantrek. Die LUR vir onderwys in die die provinsie, Panyaza Lesufi sê “die leerlinge het nie die korrekte prosedure gevolg deur ‘n formele klag aan die skoolbeheerraad te rig

Lees verder: Swart leerlinge betoog vir stoofpypjeans by Pretoriase hoërskool

Leon Lemmer: Politieke oorverligtheid en ware verligtheid

In sy outobiografie skryf FW de Klerk: “The tensions within the [National] Party were reflected in a growing debate in the Afrikaans newspapers which strongly advocated reform and campaigned for a new approach. Already, during 1966, my brother, Dr Willem de Klerk, who was then a professor at the University of Potchefstroom, made a speech

Lees verder: Leon Lemmer: Politieke oorverligtheid en ware verligtheid

Hou die Pentagon Trump gyselaar oor Afghanistan?

Die Amerikaanse president, Donald Trump, toon ‘n “slaafse onderdanigheid aan die militêre en sake-elite wat nou sy kabinet bestuur,” het The Economist in ‘n onderhoud met die afgedankte Withuis-strateeg Steve Bannon opgemerk. Dit beteken ook meer troepe in Afghanistan. Maar “wat het die elite gedoen?” het Bannon in reaksie gevra. “Dit is dieselfde ouens wat

Lees verder: Hou die Pentagon Trump gyselaar oor Afghanistan?

Waarnemende hoof van misdaadinligting se matrieksertifikaat glo vals

‘n Nuwe waarnemende streekskommissaris van die afdeling: misdaadinligting is met onmiddellike ingang aangestel, volgens ‘n verklaring wat die SA Polisiediens gister uitgereik het. Sy naam is majoor-genaarl King Bhoyi Ngcobo en hy is ‘n vorige hoof van president Zuma se lyfwagte, asook hoof van die BBP-beskermingseenheid. Vroeër vanjaar is Ngcobo egter daarvan beskuldig dat hy

Lees verder: Waarnemende hoof van misdaadinligting se matrieksertifikaat glo vals

Brief: Die rolprent Krotoa ontlok anti-blank- en pro-Khoi-Khoin-reaksies

Krotoa of Eva (1643-1674) was ‘n Khoi-Khoin-bediende in Jan van Riebeeck se huishouding. Sy het met Pieter van Meerhof getrou en drie kinders by hom gehad. Een van hierdie kinders was Pieternella, wat met Daniel Zaaijman getrou het. Sedert die intog van politieke byderwetsheid het hierdie twee gemengde huwelike heelwat belangstelling gaande gemaak; dermate dat

Lees verder: Brief: Die rolprent Krotoa ontlok anti-blank- en pro-Khoi-Khoin-reaksies

Brief: Brackenfell se Anchen — Suid-Afrika se eie Rotherham?

In die jare negentig het ‘n skandaal losgebars in die Britse dorp Rotherham, toe ‘n bende immigrante uit Pakistan jong, blanke meisies begin teiken het en seksueel misbruik het. Alhoewel die polisie en die munisipale owerhede vir tien jaar lank bewus was van die skandaal, is dit vir redes van politieke korrektheid onderdruk. Weer eens

Lees verder: Brief: Brackenfell se Anchen — Suid-Afrika se eie Rotherham?

Migrante wil nie na Portugal toe gaan nie

Dit lyk asof die ware beeld van Portugal is dat migrante nie na die land wil gaan nie, terwyl ander EU-lede wag vir die naderende aankoms van miljoene Afrikane. En die immigrante wat reeds in Portugal was, het aan die nasionale radio Antena 1 gesê hulle wens hulle het nie gekom nie. Volgens ‘n verslag

Lees verder: Migrante wil nie na Portugal toe gaan nie

Europol: 300 jihadistiese slagoffers en geen einde in sig

Robert Wainwright, hoof van Europol, het op Twitter gewaarsku dat terrorisme tans die “grootste bedreiging in Europa binne ‘n generasie is”. En die jongste terreuraanvalle in Barcelona, ​​Finland en Rusland was nie dade van sogenaamde “regse” terrorisme nie. Die kanse dat Charlottesville se “moorddadige” bestuurder, James Alex Fields, in die VSA aangekla sal word van

Lees verder: Europol: 300 jihadistiese slagoffers en geen einde in sig