Trump hou by sy woord en skop onwettige swartes uit

Trump het pas 95 Somalië burgers, en twee Keniane gedeporteer. Die Somaliërs en die twee Keniane het op die Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe in Nairobi aangekom na die Verenigde State van Amerika hulle gedeporteer het. In Nairobi is die nuus ook aangekondig dat die mans, wat vermoedelik in die VSA was sonder ‘n permit, vergesel

Lees verder: Trump hou by sy woord en skop onwettige swartes uit

Republikeine druk wetsontwerp teen VN-lidmaatskap deur

‘n Republikeinse wetsontwerp van die Huis van Verteenwoordigers het onder die radar deurgeglip wat die Verenigde State van Amerika se lidmaatskap van die Verenigde Nasies se einde kan beteken. Die wetsontwerp, wat deur Mike Rogers, ‘n Republikein uit Alabama voorgestel is, getiteld die Amerikaanse soewereiniteitsherstel Wet van 2017, poog om ‘n volledige Amerikaanse onttrekking uit

Lees verder: Republikeine druk wetsontwerp teen VN-lidmaatskap deur

Madonna gooi u-draai na groot Washington Vrouemars flater

In ‘n vuilbektoespraak, het die moeë ou sangeres Madonna haar aanhitsing tot geweld verdedig nadat sy gesê het sy wil die “Withuis opblaas”. Maar ná haar aanval tydens die inhuldiging van Trump met ‘n rits kragwoorde, het intense teenreaksie gevolg, en ou Madonna moet nou desperaat probeer om die skade van haar oproepe tot binnelandse

Lees verder: Madonna gooi u-draai na groot Washington Vrouemars flater

Die ANC loer onder ‘n klip uit oor Trompsburg se wit olifant

Die datum vir die amptelike opening van die multimiljoenrandse hospitaal in Trompsburg, wat al vir drie jaar stof vergaar, is steeds nie bekend nie. Daar is vroeër verwag dat die datum bekend gemaak sou word ná ‘n vergadering van provinsiale politici en hooggeplaaste munisipale amptenare, wat vandag in Bloemfontein ten einde loop. ‘n Foutiewe rioolstelsel

Lees verder: Die ANC loer onder ‘n klip uit oor Trompsburg se wit olifant

Registrasie by kollege ontwrig omdat swart studente geld en sertifikate eis

Die Studenteraad by een van die Motheo TVET-kolleges in Bloemfontein sê hulle sal voortgaan om studente te verbied om te registreer, totdat hulle antwoorde op hul griewe ontvang het. Die president van die SR, Marumo Rakoena, het aan OFM-nuus gesê dat hulle tot Donderdag bedrywighede op die kampus sal staak. Daar word verwag dat die

Lees verder: Registrasie by kollege ontwrig omdat swart studente geld en sertifikate eis

In Limpopo loop bejaardes onder swart aanvallers deur

Die vierde swart aanvaller is vasgetrek wat na bewering betrokke was by ‘n aanval op ‘n bejaarde egpaar in Haenertsburg, Limpopo. Richard en Anika Wiggel is Donderdag oorval deur swartes wat die huis se vensters gebreek het om binne te dring. Hulle het kontant, elektronika en die egpaar se voertuig gesteel. Die aanvallers is vermoedelik

Lees verder: In Limpopo loop bejaardes onder swart aanvallers deur

Die swart rewolusie van brandstigting

‘n Span van Kaapstad se brand- en reddingsdienste is aangeval in Crossroads op die Kaapse Vlakte waar ‘n brand aangemeld is. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith sê toe die brandbestryders op die toneel kom, was daar nie ‘n brand nie. Die aanvallers het skade aan ‘n brandweervoertuig aangerig. Smith het die voorval

Lees verder: Die swart rewolusie van brandstigting

Donkievel is die nuwe renosterhoring

Donkievel is die nuwe renosterhoring, met massas van die diere wat geslag word in die Noord-Kaap, volgens die Nasionale Vereniging vir die Voorkoming van Wreedheid teenoor Diere. ‘n NDBV-inspekteur, Mpho Mokoena, sê ‘n onwettige slagpale is deur die plaaslike bevolking ontdek wat gekla het oor ‘n groot aantal gesteelde donkies. Twee mans wat ‘n werk

Lees verder: Donkievel is die nuwe renosterhoring

Lyndenburgse kind doodgeskok agv munisipale wanbestuur

Die Lyndenburgse munisipaliteit probeer hul wanbestuur en gewone onbeholpenheid wegpraat nadat ‘n wit kind deur ‘n ontblote kabel doodgeskok is. Die Thaba Chweu-munisipaliteit sê hulle is nie aanspreeklik vir die dood van Jaden Landsberg nie. Hy en maats het gaan fietsry toe hy deur ‘n plas water gery het en doodgeskok is deur ‘n beskadigde

Lees verder: Lyndenburgse kind doodgeskok agv munisipale wanbestuur

Europa trek laer in Koblenz

Dit was ‘n historiese gebeurtenis in Koblenz, Duitsland. Dramatiese volksmusiek het die teen-beraad geopen wat hierdie naweek gehou is onder die sambreel van Europa van Nasies en Vryheid (ENV), ‘n groepering in die Europese parlement wat 40 lede van nege lande insluit. Slegs ure na die inhuldiging Amerikaanse president Donald Trump in Washington, is die

Lees verder: Europa trek laer in Koblenz