Uitstappery bevorder nie demokrasie

Die VF Plus het nie met die beslissing van die agbare adjunk-speaker saamgestem dat die opmerkings van mnr. Muleleki George van Cope onparlementêr is en derhalwe deur hom teruggetrek moet word nie. Vryheid van spraak en lede van die Parlement se reg om hulle standpunte onbevange in die Parlement te stel, is ‘n basiese fundamentele

Lees verder: Uitstappery bevorder nie demokrasie

Zuma se reaksie oor Pretoria

Die Vryheidsfront Plus verwelkom president Zuma se reaksie in sy parlementêre repliek op die VF Plus se besware oor die verandering van Pretoria en ander geografiese plekname. Mnr. Zuma het in sy repliek verwys na die gesprek wat hy met dr. Pieter Mulder as VF Plus leier op 3 Februarie vanjaar oor die aangeleentheid gehad

Lees verder: Zuma se reaksie oor Pretoria

ANC slaan bal mis oor grondsake

“Stille diplomasie jeens Robert Mugabe se grondroof en versuim om die breë publiek in te lig oor die armoedegevolge van die uitdeel van onlewensvatbare lappies grond in ‘n marginale landbouland, eerder as grondpryse moet die skuld kry vir die regering se dilemma met grondhervorming. “Terwyl die regering steeds volhou met sy stelling dat hy lewensvatbare

Lees verder: ANC slaan bal mis oor grondsake

Fatsoenlikheid

Gewoonlik is ek, Blik Oor, maar swygsaam nadat die Cheetahs se sterte geknoop is. Maar iets moet darem nou die aandag van rugby en krieket (eina!) aftrek. Die ongelukkigheid oor Afriforum en Solidariteit wat in sekere kringe meer geduld word as ander organisasies wat pro-Afrikaans is, se antwoord is eintlik baie eenvoudig – die mate

Lees verder: Fatsoenlikheid

Kultuur as vyeblaar en beloftes wat skuld maak

Toe pres. Jacob Zuma die boonste politieke sport in Suid-Afrika as, soos hy dit gestel het, “100 % Zulu boy” verower het, sou dit ‘n aantal domino’s aan die val sit wat moeilik gestuit gaan word. Die moderne demokrasie is gebou op die beginsel dat beloftes skuld maak. ‘n Kandidaat wat oorboord gaan met verkiesingsbeloftes,

Lees verder: Kultuur as vyeblaar en beloftes wat skuld maak

Helen die Hoogheilige

Kyk, ‘n politikus, maak nie saak van welke party nie, is nou maar eenmaal ‘n skynheilige kreatuur. Hulle het een stel beginsels vir hulself, en heeltemal ‘n ander stel waar dit by hul opponente kom. Helen-die-Hoogheilige Zille is geen uitsondering nie. Antie Helen is al lankal op ‘n kruistog oor ons vreeslose (en kondoomlose) leier

Lees verder: Helen die Hoogheilige

Looi Amerikaners Obama omdat hy ‘smart’ is?

“Dit is tyd om Obama en die Demokrate se mislukte progressiewe eksperiment van die afgelope jaar te beëindig.” Dat hierdie stelling deur ‘n Republikeinse senator in die deelstaat Montana gemaak is, is nie nuuswaardig nie. Wat nuuswaardig is, is dat die Republikeine by die dié kongres ‘n rekordgetal deelnemers getrek het, aldus die Montana Standard.

Lees verder: Looi Amerikaners Obama omdat hy ‘smart’ is?

Malema ANC se enigste juweel – Mbalula

Die ANC se omstrede jeugleier, Julius Malema, is die ANC se enigste juweel aangesien dit al is wat die ANC het, en die opposisie nie het nie, en daarom die nydige jaloesie. So het die adjunk-minister van Polisie, Fakile Mbalula, in die debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede gesê. Mbalula het ook in die

Lees verder: Malema ANC se enigste juweel – Mbalula

Volstruispolitiek oor rassisme in Nederland

Terwyl die Nederlandse owerheid steeds gereeld ontken dat sekere insidente ‘n rassistiese ondertoon het, kom rassistiese geweld, vernielsug en bedrygings al dekades lank gereeld in die land voor. Hierdie stellings kom uit die pas verskene boek, Al Eeuwenlang een gastvrij volk – Racistisch geweld en overheidsreacties in Nederland (1950-2009) deur die politieke ontleder, Rob Witte.

Lees verder: Volstruispolitiek oor rassisme in Nederland

Broederbond veroorsaak Afrikanerondergang

Sedert Praag se ontstaan het ek dit ondersteun. As kind het my vader my gewaarsku dat ‘n mens nie swartes se beloftes of uitsprake op sigwaarde moet beoordeel nie. Daarom het ek nooit hierdie nuwe bedeling aanvaar nie. Met Praag wat ons mense onder die vaandel van Afrikaans probeer verenig, het ek gehoop die Afrikaner

Lees verder: Broederbond veroorsaak Afrikanerondergang