Die Afrikaanse dagblad Beeld het ‘n peiling op sy webwerf gehou wat gevra het of sy lesers, wat byna almal Afrikaners is, ‘n volkstaat sou steun. ‘n Volslae meerderheid, 54%, het gesê ja. ‘n Verdere 19% het gesê dit hang af. Sowat sewentig persent van Beeld se lesers sou die gedagte dus moontlik steun. Beeld
Lees verder: Beeld se volkstaatpeiling: ‘n geleentheid vir die VF+?
