Die geel sakdoek

Image

“Gonna, hy soen die miesies!”

“‘Ek sal nooit die prentjie van die tralies en die geel sakdoek vergeet nie,’ sê Elna Boesak, ’n effense mistigheid in haar veelgefotografeerde oë. Haar gedagtes glip terug na Sondae by die Malmesbury-gevangenis – dié dag waarop haar man, Allan Boesak, vir 45 minute kon besoek ontvang …. sy onthou hoe sy vasgestel het sy sel is aan die agterkant van die tronk naby die bloekombos; hoedat sy die volgende Sondag soontoe omgeloop het en soos ’n standbeeld saam met hul jongste, die vier maande oue Andrea, en die sewejarige Sarah-Len daar gaan staan het. Aan haar man het sy gesê om na die buitenste selle te loop met die groot, geel sakdoek wat  ’n vriendin vir hom gemaak het … ‘Nou nog is is die beeld in my kop vasgebrand van die geel sakdoek wat hy elke Sondag aan die sel van ’n ander gevangene sou vasmaak waar hy staan en koffiedrink het.’”

Só begin Willemien Brümmer se artikel oor Elna Boesak, wat in vandeesmaand se laaste uitgawe van die tydskrif Insig verskyn. Elegant sit sy op die deftige bank in Lien Botha se foto’s, met ’n rooi rok, duur stewels en ’n versigtig-geoefende glimlag gerig op Pik Botha se dogter. ’n Hedendaagse weergawe van een van die dramatiese figure in die Griekse mitologie, ’n vrou wat immers veertien maande lank in swart geklee gegaan het omdat haar man in die tronk gesit het.

Lees verder: Die geel sakdoek

En wat l? in ?n naam?

Dit is vir my merkwaardig dat die idee van Ryk – of Empire – vir ’n lang tyd dormant gelê het. In akademiese kringe was dit slegs die gemarginaliseerde (maar onder hulle die mees hardnekkige) neo-Marxiste en neo-Gramsciane wat die woord geuiter het, as ’n beskrywing van en verklaring vir ongelykheid en ongeregtigheid in die

Lees verder: En wat l? in ?n naam?

This is how Empires end

Responding to the call of Pope Urban II at Claremont in 1095, the Christian knights of the First Crusade set out for the Holy Land. In 1099, Jerusalem was captured. As their port in Palestine, the Crusaders settled on Acre on the Mediterranean. There they built the great castle that was overrun by Saladin in

Lees verder: This is how Empires end

Verkiesingsgeweld in Sierra Leone

Gevegte tussen politieke faksies het in die eerste week van die verkiesingsveldtog in Sierra Leone uitgebreek. Die land is reeds deur ‘n bloedige burgeroorlog (1991 – 2001) en daar is gehoop dat die verkiesing wat vir 11 Augustus beplan is, ‘n einde sou maak aan geweld wat die land teister.

Sedert die begin van die veldtog wat op 10 Julie afgeskop het, is konflik veral in die suide in Bo, die suid-ooste in Kailahun en in die hoofstad Freetown opgemerk. Die ICG (International Crisis Group) wat hulself daarop toespits om konflik te verhoed, het verlede week gesê dat die "binnelandse onstabiliteit ‘n ‘n werklike bedreiging verteenwoordig."

Lees verder: Verkiesingsgeweld in Sierra Leone

America’s Germ-Warfare Rash

In his bellicose Cincinnati, Ohio, speech of October 7, 2002, President George W. Bush warned that Saddam Hussein must not be allowed to threaten America with "horrible poisons and diseases and gases and atomic weapons." While Iraq’s possession of these weapons later proved to be unfounded, the president’s charges did point to a certain germ

Lees verder: America’s Germ-Warfare Rash

Die lekker lewe in Afrika

Image

Christel Sassou Nguesso

Denis Sassou-Nguesso, president van Kongo-Brazzaville, is nie baie gelukkig nie. Die nie-regeringsorganisasie, Global Witness, het pas op hul webwerf besonderhede gepubliseer van Christel, die president se seun, se uitspattige uitgawes. Hierdie organisasie stel hom ten doel om korrupsie bloot te lê.

Christel Sassou-Nguesso het onberispelike smaak. Besonderhede word gegee oor sy uitgawes in Parys en Marbella. Daarvoor word betaal met geld wat uit die land se olie verdien word. Christel koop graag klere by Louis Vuitton, Dior en Chanel. Terwyl 70% van Kongolese burgers met minder as 1$ ’n dag moet oorleef, het Christel, wat die Cotrade-bemarkingsarm van die regering se oliemaatskappy beheer, in Augustus 2006 byvoorbeeld $35 000 by Louis Vuitton en Roberto Cavalli spandeer.

Lees verder: Die lekker lewe in Afrika

Zimbabwe-toestroming gaan SA vernietig

ImageDie huidige toestroming van Zimbabwiërs oor die Limpopogrens was die voorspelbare resultaat van die “suksesvolle transformasie” van daardie land waar ’n gevestigde blanke bevoking verdryf en ekstreme Afrosentrisme ingestel is.

Soos die Ivoorkus en talle ander voorbeelde in Afrika al getoon het, lei die vrye migrasie van burgers oor landsgrense heen vroeër of later tot etniese konflik. Die Ivoorkus was dekades lank die ekonomiese juweel van Wes-Afrika, maar vanweë die instroming van burgers uit omliggende lande het die sogenaamde “Ivoirité”-krisis ontstaan waartydens gebore Ivoriane nie stemreg of politieke invloed aan nuwe aankomelinge wou afstaan nie.

Lees verder: Zimbabwe-toestroming gaan SA vernietig

Judy Sexwale gekaap

Image

Tokyo Sexwale onthoof misdaad

Judy Sexwale, die blonde vrou van die voormalige premier van Gauteng, Tokyo Sexwale, is gister gekaap terwyl sy haar seun by die St David’s Marist-skool in Sandton gaan oplaai het. Drie gewapende mans het haar uit haar motor getrek en met die voertuig ontvlug. Haar seun het die kaping sien gebeur.

Haar man was in Kaapstad toe die insident plaasgevind het. Hy het gisteraand die “90 minute vir Madiba”-sokkerwedstryd bygewoon.

Lees verder: Judy Sexwale gekaap

Binnekort nie meer rooivleis in Kwazulu-Natal nie?

Daar kan binnekort ’n ernstige tekort aan rooivleis in Kwazulu-Natal ontstaan as die veediefstalprobleem in die provinsie nie vinnig aangespreek word nie. Dit is die prentjie wat die Kwazulu-Natalse Rooivleisvereniging Dinsdag aan die provinsiale regering geskets het.

Vee word oor die grense na Lesotho en Swaziland gesmokkel en het die bedryf reeds ’n ernstige knou toegedien. Volgens die vereniging se segsman, Herman de Wet, het die situasie vererger toe die militêre kommando’s ’n ruk terug ontbind is. “Die onttrekking van SANW-troepe aan die Lesotho-grens het die situasie verder vererger. Misdadigers smokkel vee uit sonder vrees dat hulle gearresteer gaan word.“

Lees verder: Binnekort nie meer rooivleis in Kwazulu-Natal nie?

Brussels alarm at porous borders

People smugglers are turning the European Union’s south-east frontiers into a hotspot for illegal migration, the EU’s security chief has warned. Franco Frattini, EU justice and security commissioner, said growing numbers of illegal migrants were arriving via the western Balkans or the Black Sea region from Georgia, Armenia, Ukraine, Belarus and Moldova. The Mediterranean is

Lees verder: Brussels alarm at porous borders