Mbeki verdedig Manto

Image

Medisinale Manto

President Mbeki het gister in sy weeklikse nuusbrief vir Manto Tshabalala-Msimang, minister van gesondheid, verdedig. Dit volg op die onlangse herrie wat ontstaan het na aanleiding van die abnormaal hoë babasterftesyfer van die Frere-hospitaal in die Oos-Kaap.

In ’n filosofiese relaas van “feite teenoor fiksie” meen Mbeki diegene wat die situasie by die hospitaal gekritiseer het, jok. Die Daily Dispatch het naamlik ’n artikel gepubliseer waarin beweer word dat 2 000 babas oor die afgelope veertien jaar by Frere-hospitaal doodgebore is. Verlede maand het nie minder nie as 43 babas gesterf. Adjunkminister Nozizwe Madlala-Routledge het die hospitaal besoek die dag nadat die nuusberig verskyn het. Sy het na die situasie by Frere verwys as simptomaties van die “nasionale krisis” in die openbare gesondheidsektor.

Lees verder: Mbeki verdedig Manto

Prime Hensopper en sy warmplaatwals

Image

‘Prime Hensopper’?

Ek sien ou Prime Evil (alias Eugene de Kock) will nou vir Prime Hensopper (alias FW de Klerk) betrek by Apartheidsmisdade uit hul prostituut-begraafde NP verlede . . .

Hiermee bietjie kommentaar op sommige aanhalings uit sy tranedal verweringe (”met ’n stem wat deurslaan van emosie”, volgens die Volksbladberig) in beide die BEELD en VOLKSBLAD oor hierdie jongste verwikkeling: 

1.       Hy reken dat hy nooit sy rug op sy voetsoldate sal draai nie So waarom het hy De Kock nie aangekeer reeds tydens die NP-bewind en hom aangekla van sy misdade as hy kwansuis buite regeringsbeleid opgetree het nie?! Indien De Kock wel binne beleid gewerk het, dan lieg FW mos nou, want De Kock krepeer jare reeds in die tronk !

Lees verder: Prime Hensopper en sy warmplaatwals

Uraanontginning raak warm in Niger

Image

Uraanmyn, Niger

Niger het Woensdag besluit om die direkteur van die Franse groep Areva, die grootste privaatinstelling wat werk verskaf in die land, die deur te wys. Die direkteur, Dominique Pin, word daarvan beskuldig dat hy die Toeareg-rebellie in die noorde van Niger gefinansier het. Areva is die wêreld se grootste siviele kernkragonderneming. Pin het die bewering intussen ten skerkste ontken.

Die maatskappy het Donderdag onthuts gereageer op die uitsetting. Hulle meen dat daar absoluut geen regverdiging vir die staat se optrede kan wees nie. Die kwessie word gekenmerk deur ‘n "klimaat van wedersydse misverstande", volgens ‘n segspersoon van Areva. Hulle is al 40 jaar lank besig met die ontginning van uraan in Niger.

Lees verder: Uraanontginning raak warm in Niger

‘Neo-colonial stranglehold’

The continued control of African countries by their former colonial masters was one of the main contributors to crises on the continent, President Thabo Mbeki said on Friday. Addressing parliamentarians from African countries at the 38th Commonwealth Parliamentary Association meeting in Parliament, Mbeki said there was an urgent need for Africans to take full control

Lees verder: ‘Neo-colonial stranglehold’

British teenagers badly behaved, dangerous

A recent report indicates that, apparently, British youngsters and more violent, dangerous and promiscuous than anywhere else in Europe. It’s official! Britain has the most badly behaved, promiscuous and dangerous youngsters in Europe. That is the general opinion of the Institute for Public Policy Research (IPPR), a think tank whose recent investigation into British teenage

Lees verder: British teenagers badly behaved, dangerous

Hongerstaking vir simpatie

Image

Pappa uitgesit… help!

Sowat 100 onwettige immigrante kampeer tans op die grasperk van die arbeidskantoor in Lille, in die noorde van Frankryk. Hulle is sedert 15 Junie besig met ’n hongerstaking om die aandag op hulle lot te vestig.

Abdulaï is 23 jaar oud en kom uit die Ivoorkus. Hy eet 20 suikerklontjies per dag, drink daagliks ’n  paar koppies tee asook drie liter water. ”As ek terugdink aan die Ivoorkus, kom daar probleme in my kop in,” vertel hy in gebroke Frans. Die immigrante het op 15 Junie op die hongerstaking besluit, téén die advies van die Komitee vir Onwettige Persone in Lille. Hulle hoop om sodoende simpatie te wek en om verblyfreg in Frankryk te bekom.

Lees verder: Hongerstaking vir simpatie

Vervolg De Klerk en Vlok gerus

ImageAdriaan Vlok het homself enkele maande gelede verneder deur die radikale teoloog, Frank Chikane, se voete te gaan was. Nou ontvang hy sy verdiende loon met die nuus dat hy waarskynlik vervolg gaan word.

Maar ook F.W. de Klerk, die voormalige staatspresident wat ons in die huidige toestand van volslae magteloosheid, ongelykheid en geweld gedompel het met sy onbesonne oorgawe aan die radikale ANC/SAKP-ballingbende, gaan blykbaar tesame met Vlok vervolg word.

Lees verder: Vervolg De Klerk en Vlok gerus

Russian complains about censorship

Russian Foreign Minister Sergey V. Lavrov did not manage to publish his article in the leading American journal The Foreign Affairs. The article was designed to be a response to a one of former Ukrainian Prime Minister Yulia Tymoshenko, that had been published in May — entitled "Containing Russia." After negotiations with the magazine Sergey

Lees verder: Russian complains about censorship

Skelm staatsamptenare moet geld teruggee

Image

Zola Skweyiya

Nagenoeg 6 000 staatsamptenare het reeds skulderkennnings geteken ten einde die R21 miljoen terug te betaal wat hulle die regering skuld. Hierdie geld is deur die amptenare gesteel in die vorm van welsynstoelaes wat hulle nie toekom nie.

Zola Skweyiya, minister van sosiale ontwikkeling, het gister in die parlement gesê hierdie geld sal oor ’n periode van vyf jaar terugbetaal moet word, teen 5,5% rente. 2 058 Staatsamptenare is reeds deur die hof skuldig bevind daaraan dat hulle toelaes geëis het waarop hulle nie geregtig was nie. Diegene wat verkies het om die geld aan die staat terug te gee, het ooreenkomste aangegaan en skulderkennnings geteken.

Lees verder: Skelm staatsamptenare moet geld teruggee

Teken ons petisie teen die gebruik van ‘Tshwane’ ipv Pretoria

Teken ons petisie teen die gebruik van die naam Tshwane ipv Pretoria! Sien ook die verwante Items: ‘Tshwane’: genoeg is genoeg! ANC en sy SAUK wil Afrikaners uittart met ‘Tshwane’ Ope brief aan Mbeki oor ‘Tshwane’  печи для бани челябинсклобановский александр игоревич харьков

Lees verder: Teken ons petisie teen die gebruik van ‘Tshwane’ ipv Pretoria