Die sekretaris-generaal van die VN, Ban Ki-Moon, sê rassisme en ander vorme van diskriminasie is nie net ‘n vergryp teen menseregte nie, maar ook ‘n versperring vir maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling. Ban het sy opmerkings gemaak tydens die opening van ‘n geleentheid getiteld “Ras, Armoede en Mag,” wat gehou is om die 61ste herdenking van
Hezbollah mag wapens hou
Libanon se parlement het oorweldigend ‘n nasionale eenheidsregering wat Hezbollah sal toelaat om hulle wapens te behou, goedgekeur. Die stemmery het gister aan die einde van ‘n debat, waarin die militante groep se wapens skerp deur wetgewers van die parlement se Westers-ondersteunde meerderheid gekritiseer is, gekom. Hezbollah se weiering om hulle wapens op te gee
Woods-skandaal ‘n meevaller vir internetpublikasies
Soos enige ordentlike skandaal wat ‘n gevierde persoon betrek, het die Tiger Woods-drama ‘n skerp styging in verkeer na webwerwe wat besonderhede van sy motorbotsing en buite-egtelike verhoudinge aangebied het, veroorsaak. Die styging sal egter waarskynlik kortstondig wees, namate die skok van die storie afneem. Een van die werwe met die swaarste verkeer was Woods
Lees verder: Woods-skandaal ‘n meevaller vir internetpublikasies
Duisende betoog teen Obama se Nobel-prys
Duisende mense het gister in Oslo aan ‘n protesoptog in Oslo deelgeneem nadat die Amerikaanse president, Barack Obama, die Nobel Vredesprys met ‘n toespraak wat oorlog regverdig, aanvaar het. Meer as 6,000 mense het in ‘n vreedsame, flitsligoptog gemarsjeer, in teenkanting teen kernwapens, wat buite Obama se hotel in die Noorweegse hoofstad geëindig het, sê
Sal die ware Motsepe opstaan, asseblief
“Die VF Plus verwerp die belaglike idee soos verkondig deur mnr. Patrice Motsepe dat myne genasionaliseer kan word indien dit goed vir Suid-Afrika sou wees. Ons sal graag van mnr. Motsepe wil weet in watter omstandighede in die geskiedenis die nasionalisering van myne ooit voordelig vir ‘n land en sy mense was,” het adv. Anton
Binnelandse sake is die mees korrupte
“Die Vryheidsfront Plus verwelkom die skorsing van 31 beamptes in diens van die Departement van Binnelandse Sake weens hul betrokkenheid by die onregmatige registrasie van geboortes. Die ondersoeke wat Binnelandse Sake in die verband onderneem, blyk vrugte af te werp. Met hierdie optrede veroorsaak die Minister van Binnelandse Sake, me. Nkosaza Dlamini-Zuma en haar departement,
Afriforum het ‘rassistiese agenda’
Die burgerregte-inisiatief AfriForum het skerp gereageer op die aanval wat die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), Gwede Mantashe, vanoggend in sy openingstoespraak by die SAKP se nasionale kongres op AfriForum geloods het met sy stelling dat AfriForum vir ʼn “rassistiese agenda” veg. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in reaksie hierop soortgelyke
Griekeland op rand van insolvensie
Die voormalige beleidsmaker van die Bank van Engeland, Willem Buiter, sê Griekeland kan die eerste groot land uit die Europese Unie wees wat in gebreke bly om sy skuld te diens sedert die naloop van die Tweede Wêreldoorlog. “Dit is vyf minute voor middernag vir Griekeland,” sê Buiter, wat by Citigroup as hoofekonoom gaan aansluit,
Internetdebat oor identiteit trek suur
Dit het soos ‘n blink plan geklink – ‘n webwerf waar die Franse kon deelneem aan ‘n debat oor hulle nasionale identiteit. Maar President Nicolas Sarkozy se hoop op ‘n beskaafde uitruil van gedagtes is blykbaar verydel. Duisende sogenaamde “rassistiese” bydraes, met die algemene tema dat vreemdelinge huis toe moet gaan, is gepos. “Frankryk het
Nuwe Audi-vlagskip bekend
Audi AG het onlangs hulle splinternuwe A8 in Miami, VSA bekendgestel. Die motor lyk nou nog meer soos ‘n groot A4, of dit nou goed of sleg is weet ek nie, maar die feit dat hulle dit reggekry het dat ‘n groot motor nou soos ‘n medium sedan vertoon, is ongelooflik. Die nuwe A8 wemel