Byna een uit elke drie Franse volwassenes beskou hulself as rassisties, volgens ’n verslag wat Dinsdag in Parys gepubliseer is.
Lees verder: Een uit elke drie Franse beskou hulself as rassisties
aktueel, aktief, afrikaans! | issn 2409-1804 | sedert 2000
Byna een uit elke drie Franse volwassenes beskou hulself as rassisties, volgens ’n verslag wat Dinsdag in Parys gepubliseer is.
Byna een uit elke drie Franse volwassenes beskou hulself as rassisties, volgens ’n verslag wat Dinsdag in Parys gepubliseer is.
Lees verder: Een uit elke drie Franse beskou hulself as rassisties
Nadat ek Carl Niehaus se Ingels op Litnet se semi-naarkamer gelees het, is ek nie half naar nie, maar sommer heeltemal naar. Dis nie net die cliché-belaaide sinne nie: hy kon byvoorbeeld nie “sy kop en sy hart rondom” die liedjie kry nie; pleks dat hy liewer sy kop “rondom” die naaste lamppaal in D.F. Malanrylaan “gekry” het. Terloops noem almal wat ek ken in Johannesburg daardie straat nog steeds by sy oorspronklike naam, net soos al die inwoners van Nylstroom, Potgietersrus, Warmbad, Louis Trichardt, Ellisras, Pretoria, Potchefstroom, noem maar op, nog glad nie erken het dat daar naamsveranderings plaasgevind het nie, al het ’n paar korrupte munisipaliteite ook die naamborde gewysig.

Die verslane presidensiële kandidaat tydens die onlangse verkiesings in die Demokratiese Republiek van die Kongo, Jean-Pierre Bemba, skuil tans in die Suid-Afrikaanse ambassade in die hoofstad Kinshasa na ’n dag van skermutselings tussen sy wagte en die DRK-regeringstroepe.
Ten minste twee burgerlikes is dood en ’n dosyn gewond Donderdag tydens die geweld in die hoofstad wat oor die afgelope tyd kalm was na afloop van die historiese verkiesings verlede jaar. Tydens dié verkiesings is 30 mense gedood. Joseph Kabila het 58 persent van die stemme op hom verenig en Bemba 42 persent.

Mev. Helen Zille, burgmeesteres van Kaapstad, gaan ’n gedenkteken vir die helde van ’n betoging teen die paswette in 1960 laat oprig. R500 000 gaan bestee word aan ’n monument aan die betogers van die Pan Africanist Congress (PAC) wat in Kwa-Langa deur polisie doodgeskiet is, soortgelyk aan die Sharpeville-insident.
Die opmars deur 30 000 Xhosas van die PAC onder leiding van Philip Kgosana op 30 Maart 1960 het reeds legendariese afmetings in linkse kringe aangeneem. Die betoging is uiteindelik deur ’n enkele blanke polisieman in Kaapstad gestuit, maar vir jare daarna het Bram Fischer en ander lede van die SAKP dit as ’n verlore kans vir revolusie betreur.

Buiten dat klagtes oor misdaad as rassisme afgemaak word, is een van die mees algemene clichés wat mens gereeld uit veral die monde van die ANC-regime hoor dat armoede tot misdaad lei. Daar is ooglopende foute in dié argument, byvoorbeeld dat armoede geensins die buitensporige vlakke van onnodige geweld waarmee misdaad in Suid-Afrika dikwels gepaard gaan, kan verklaar nie. Dit is onmoontlik om ’n verband te trek tussen armoede en die moord op onskuldige mense waarin dikwels slegs ’n selfoon gesteel word.
Ek het ter voorbereiding vir ’n toespraak by die bekendstelling van Praag se Genoeg!-veldtog teen misdaad ’n bietjie navorsing gaan doen oor die geografiese verband tussen armoede en misdaad. Die Suid-Afrikaanse Polisiedienste se webwerf publiseer statistieke oor misdaad per provinsie. Statistiek Suid-Afrika se webblad publiseer weer statistieke oor demografie per provinsie.

Lees verder: Nederland: gevang tussen domheid en skynheiligheid
Die Suid-Afrikaanse kabinet het op 20 Maart besluit om meer weermaglede na konflikareas in Afrika te stuur.
750 Soldate sal onder die vaandel van die Afrika-unie (AU) in Soedan ontplooi word, terwyl 1 264 troepe na die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) gestuur sal word om in die Verenigde Nasies (VN) se Monuc-vredesmag te dien. Tien soldate sal die VN en AU in Ethiopië en Eritrea gaan bystaan. Die kontrakte van 22 Suid-Afrikaanse weermaglede wat tans help met opleiding in die DRK, sal met ‘n jaar verleng word

In ’n alleenberig in die Franse koerant Le Monde gister het Martti Ahtisaari, onderhandelaar van die VN oor die status van Kosovo, nadat hy 14 maande lank die woord “onafhanklikheid” by elke moontlike geleentheid vermy het, in sy finale verslag – wat aan die koerant gelek is – gesê dat “onafhanklikheid van internasionale toesig die enigste gangbare opsie” in dié land is.
Kosovo is sedert 1999 onder VN-administrasie geplaas ná die lugaanvalveldtog deur NAVO wat die onttrekking van Serwiese troepe genoodsaak het. In 2005 het die land se parlement, met sy Albanese meerderheid van 90%, ’n resolusie aanvaar vir die skepping van ’n onafhanklike staat en in dieselfde jaar die Finse VN-onderhandelaar verwelkom.

Ek kan my nie met Mbeki se gedrag, motivering en denkwyse vereenselwig nie. Daar is ook niks daarmee fout as julle dit ook nie doen nie; verkondig hulle nie elke dag aan ons dit is ’n demokrasie nie?
Wat duidelik blyk uit Mbeki se brief van 16 Maart 2007 is die volgende.

Lees verder: Mbeki se k*ff*r-brief: voorspel tot bloedige revolusie?
Rasse-onluste het verlede week in Ondiep, ’n stadswyk van Utrecht, uitgebreek toe ’n Nederlander, Rinie Mulder, deur ’n Marokkaanse polisievrou doodgeskiet is. Volgens ooggetuies was Mulder besig om ’n swanger blanke vrou teen molestering deur Marokkaanse jeugdiges te probeer beskerm, met ’n mes in sy hand wat hy by een van hulle afgevat het, toe die polisievrou goedsmoeds op hom losgebrand het.