Pretoria voor vlugtelingsperdatum

11:14:51 Met slegs 15 dae oor voordat alle vlugtelingkampe gesluit word, sit die City of Tshwane met meer as 2 000 mense by die Klerksoordkamp noord van Pretoria.

Lees verder: Pretoria voor vlugtelingsperdatum

700 kg koka?en in Sierra Leone gevind

Polisie in Sierre Leone het gister op 700 kg kokaïen beslag gelê wat aan boord van 'n vliegtuig by Lungi-lughawe versteek was.

Lees verder: 700 kg koka?en in Sierra Leone gevind

Selebi en die Skerpioene trek tou oor dossiere

Image

Jackie Selebi

09:58:11 Die nasionale polisiekommissaris Jackie Selebi poog tans om die Skerpioene te dwing om 'n dossier wat korrupsie-ondersoeke oor hom bevat te oorhandig. Hy het 'n aansoek voor die adjunk-regterpresident van die Witwatersrand, Phineas Mojapelo, gebring.

Lees verder: Selebi en die Skerpioene trek tou oor dossiere

Polisiesuperintendent weier Afrikaanse dekbriewe

09:55:29 'n Senior superintendent van die Sunnyside-polisiekantoor het reeds forensiese bewysstukke in 52 sake geweier omdat die dekbriewe daarvoor in Afrikaans was.

Lees verder: Polisiesuperintendent weier Afrikaanse dekbriewe

Zimbabwe-samesprekings misluk

Die twee Zimbabwiese partye, die MDC en heersende Zanu-PF, het misluk om enige gemene grond gedurende hul onlangse samesprekings in Pretoria te vind.

Lees verder: Zimbabwe-samesprekings misluk

Vier dood in sportmotorbotsing

Image

‘n Lamborghini Diablo

Vier mense het in 'n ongeluk wat teen 'n hoë spoed plaasgevind het, gesterf. Een van  hulle het die peperduur sportmotor wat hy onlangs as verjaarsdag geskenk ontvang het, bestuur.

Lees verder: Vier dood in sportmotorbotsing

Nog ‘n jongvrou verdwyn na betrokkenheid op Mxit

Nog 'n jongvrou het verdwyn nadat sy met 'n man op die teksdiens, Mxit, betrokke geraak het.

Lees verder: Nog ‘n jongvrou verdwyn na betrokkenheid op Mxit