Pretoria voor vlugtelingsperdatum

11:14:51 Met slegs 15 dae oor voordat alle vlugtelingkampe gesluit word, sit die City of Tshwane met meer as 2 000 mense by die Klerksoordkamp noord van Pretoria.

Die stadsraad sê nou dat al die kampeerders vlugtelinge van ander Afrikalande is.

'n Lid van die stadsraad, Bongi Lehobye, beweer dat slegs 200 buitelanders is. Die res, sê sy, is Suid-Afrikaners wat voordeel uit die kamp wil trek.

Die stadsraad probeer die Suid-Afrikaners oorreed om na hul huise terug te keer.

Sy sê dit is moeilik om mense in die bestaande geemenskappe rondom Pretoria te herintegreer wat van Mpumalanga, die Weskaap en ander plaaslike gebiede afkomstig is.

гидроаккумулятор минскФильчаков прокурор

Maak 'n opvolg-bydrae