Die vakbond het gewaarsku dat die armes die ergste van die elektrisiteitskostes moet verduur wat toekomstige maatskaplike probleme gaan vererger.
Volgens die unie leef 20 miljoen Suid-Afrikaners reeds in erge armoede.
Cosatu het 'n beroep op die regering gedoen om in sonverhitting te belê, asook energiebesparende beligigtin en om subsidies aan die armes te verskaf om energiebesparing aan te moedig.
Cosatu sê dat hy bereid is om werkers op te lei om meer kragdoeltreffend te raak.
