Die stadsraad sê nou dat al die kampeerders vlugtelinge van ander Afrikalande is.
'n Lid van die stadsraad, Bongi Lehobye, beweer dat slegs 200 buitelanders is. Die res, sê sy, is Suid-Afrikaners wat voordeel uit die kamp wil trek.
Die stadsraad probeer die Suid-Afrikaners oorreed om na hul huise terug te keer.
Sy sê dit is moeilik om mense in die bestaande geemenskappe rondom Pretoria te herintegreer wat van Mpumalanga, die Weskaap en ander plaaslike gebiede afkomstig is.
