Koningin dra by vir brandslagoffers

Koningin Elizabeth II gaan 'n privaatskenking maak ter ondersteuning van 'n fondsinsameling vir die slagoffers van Australië se ergste veldbrande ooit, het 'n koninklike woordvoerder gesê. Buckinghampaleis het nie gesê hoe groot die skenking sal wees nie. Dit sal gemaak word aan die Victoria Veldbrand Fonds, wat begin is deur die Australiese Rooikruis, saam met

Lees verder: Koningin dra by vir brandslagoffers

Zuma maak sy skuif

ANK-president Jacob Zuma, se regslui het hulle voorleggings aangaande Zuma se saak by die Nasionale vervolgingsgesag (VG) ingehandig, het die VG-woordvoerder Tlali Tlali gesê. "Hulle het die dokumente vandag ingedien… en die VG sal dit oorweeg," het Tlali gesê. Hy het egter niks gesê oor die tyd en die formaat waarin die dokumente ingehandig is

Lees verder: Zuma maak sy skuif

Rasvoorkeure is hier om te bly, s? Motlanthe

Die regering se beleid oor rasvoorkeure sal ferm in plek bly, het president Kgalema Motlanthe Dinsdag gesê. In 'n antwoord in die nasionale vergadering gedurende 'n debat oor sy staatsrede, het hy verwys na die Vryheidsfront Plus leier, Pieter Mulder se stelling oor die effekte van rassevoorkeur op jong Suid-Afrikaners. Mulder het gesê dat onder

Lees verder: Rasvoorkeure is hier om te bly, s? Motlanthe

Mbeki sal getuie wees van nuwe era in Zim

Die voormalige Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki sal die insweringseremonie van eerste minister Morgan Tsvangirai en sy adjunk Arthur Mutambura in Zimbabwe bywoon. Dit sal 'n historiese oomblik in Zimbabwe se geskiedenis wees wanneer die regerng van nasionale eenheid uiteindelik na maande van twis die ooreenkoms in plek kry. Woordvoerder Ronnie Mamoepa het bevestig dat Mbeki

Lees verder: Mbeki sal getuie wees van nuwe era in Zim

Baragwanath het tekort aan dokters

Te min dokters is beskikbaar om al die pasiënte in sommige departemente van die Chris Hani Baragwanath-hospitaal te behandel, het die Gauteng departement van gesondheid Dinsdag gesê. Woordvoerder Phumelele Kaunda het gesê die hospitaal se urologie departement het nie genoeg dokters om na al die pasiënte om te sien nie. "Die tekort aan dokters maak

Lees verder: Baragwanath het tekort aan dokters

Tswane Universiteit van Tegnologie sluit sy deure

Alle normale aktiwiteite by die Tswane Universiteit van Tegnologie (TUT) is vandag gestaak tot verdere kennisgewing. Universiteitswoordvoerder Willa de Ruyter het in 'n verklaring gesê dat die besluit Dinsdag geneem is na die intimidering van nie-stakende personeel deur lede van die unies by die instituut oor die laaste paar dae. Sy het gesê die besluit

Lees verder: Tswane Universiteit van Tegnologie sluit sy deure

Baie dankie, oom Tokyo

ImageDit is seker niks nuuts dat mnr. Sexwale op openbare radio gekla het dat hy al weer “verkeerd verstaan” is deur lede van die opposisie nie. Die feit dat die stelling wat ‘n week of wat gelede gemaak het en nou begin om homself te verdedig, dui aan dat hy êrens ‘n flater gemaak het, wat hy nou probeer toesmeer.

ImageDit is seker niks nuuts dat mnr. Sexwale op openbare radio gekla het dat hy al weer “verkeerd verstaan” is deur lede van die opposisie nie. Die feit dat die stelling wat ‘n week of wat gelede gemaak het en nou begin om homself te verdedig, dui aan dat hy êrens ‘n flater gemaak het, wat hy nou probeer toesmeer.

Lees verder: Baie dankie, oom Tokyo

Die kosbare ego van Desmond Tutu, en hoeveel dit kos

ImageAfgetrede Aartsbiskop Desmond Tutu se gehawende gesondheid laat my 'n bekommerde man. My vurige hoop is dat sy heksegekekkel nie sal verstil voordat hy die herrysenis van die Afrikaner en ons vestiging in ons eie land onder ons eie regering sal beleef nie. Ek begryp dat hy 'n ewige loon het wat hom toekom, maar 'n mens wil darem voel dat daar geregtigheid in hierdie wêreld ook kan wees.

ImageAfgetrede Aartsbiskop Desmond Tutu se gehawende gesondheid laat my 'n bekommerde man. My vurige hoop is dat sy heksegekekkel nie sal verstil voordat hy die herrysenis van die Afrikaner en ons vestiging in ons eie land onder ons eie regering sal beleef nie. Ek begryp dat hy 'n ewige loon het wat hom toekom, maar 'n mens wil darem voel dat daar geregtigheid in hierdie wêreld ook kan wees.

Lees verder: Die kosbare ego van Desmond Tutu, en hoeveel dit kos

Sjina se grootste Afrikaprojek wankel

Sjina se grootste beleggingsooreenkoms in Afrika is besig om te wankel nadat Westerse skenkers begin druk toepas het om 'n minerale-vir-infrastruktuur kontrak in die DRK ter waarde van $9 miljard te heronderhandel. Volgens die ooreenkoms sal 'n staatsbeheerde konsortium van Sjinese maatskappye paaie, spoorweë, hospitale en universiteite bou in ruil vir die reg om 'n

Lees verder: Sjina se grootste Afrikaprojek wankel

Cambridge ondersteun glo slawerny, rassisme en kolonialisme

Cambridge-universiteit is gister daarvan beskuldig dat hulle slawerny en rassisme ondersteun deur 'n deftige bal te hou om die uitspattighede van die Britse ryk te vier. Emmanuelkollege is die gasheer vir die "Ryksbal" ter ere van die "Victoriaanse statebond en al sy dekadensie" teen 'n prys van R1 360 per kop. Maar daar was woede

Lees verder: Cambridge ondersteun glo slawerny, rassisme en kolonialisme