Die Grondwethof van Suid-Afrika het vanoggend beslis dat nuwe huiseienaars nie verantwoordelik is vir die historiese skuld van vorige eienaars teenoor munisipaliteite nie. Van die laer howe het voorheen uitsprake gelewer dat munisipaliteite hul uitstaande erfbelastings en ander skuld van die huidige eienaar mag invorder, selfs jare nadat vorige eienaars sulke skuld laat ophoop het.
Lees verder: Munisipaliteite verloor oor ou skuld in Grondwethof