Ongeneentheid met Brüssow dalk Cheetahs se geleentheid

Niemand sal stry dat Heinrich Brüssow se besering vir die res van die jaar vir die Cheetahs slegte nuus is nie. Meer as net ‘n silwer randjie wink egter vir die Blikore. Nie alleen het die Cheetahs soos gebruiklik baie diepte aan losvoorspelers nie, maar ‘n paar ander faktore speel saam dat die Cheetahs die

Lees verder: Ongeneentheid met Brüssow dalk Cheetahs se geleentheid

Misdaadsyfers ‘n ‘wilde aanname’

Komm. Bheki Cele, nasionale polisiehoof., sê Suid-Afrika se misdaad is nie die ergste ter wêreld nie. Hy het Dinsdag aan die portefeuljekomitee oor polisie gesê dit is ‘n “wilde aanname” dat meer misdaad hier as elders ter wêreld aangemeld word. “Waar kom dié vergelyking vandaan? Waarop baseer mense dit as daar geen Interpol-statistieke is om

Lees verder: Misdaadsyfers ‘n ‘wilde aanname’

Polisie dood 367 in agt maande

Die Onafhanklike Klagtedirektoraat, OKD, het 367 klagtes ondersoek waar polisiebeamptes tussen 1 April en 31 Desember verlede jaar mense doodgeskiet het, het Nathi Mthethwa, minister van polisie, Dinsdag gesê. In ‘n geskrewe reaksie aan ‘n parlementêre vraag deur Leonard Ramatlakane van Cope, het Mthethwa gesê 359 van die slagoffers was verdagtes waar die polisie hulself

Lees verder: Polisie dood 367 in agt maande

Jonathan Jansen prys Malema se leierskap

Die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof. Jonathan Jansen het tydens ’n lesing oor diversiteit en leierskap in Kaapstad gesê Malema is nie ‘n nar soos hy in die media voorgestel word nie. Hy het ook gesê Malema staan ‘n goeie kans om president te word. “Moenie verras wees as hy eendag president

Lees verder: Jonathan Jansen prys Malema se leierskap

Zuma se omstandighede is spesiaal

Die ANC het om verskoning gevra dat hulle president Jacob Zuma se sperdatum waarin hy sy belange aan die parlement moes verklaar het, nie gehaal het nie, maar hulle het gesê dat omstandighede in ag geneem moet word. “Ons het ‘n spesiale taak in dié dat ons ‘n president met ‘n groot familie het en

Lees verder: Zuma se omstandighede is spesiaal

Winnie skel Mandela en Tutu

Winnie Madikizela-Mandela het verbitterde uitlatings oor Nelson Mandela gemaak in ‘n onderhoud wat hierdie week in die London Evening Standard gepubliseer is. Sy het gesê Suid-Afrika se eerste demokraties verkose president, wat ook haar voormalige eggenoot was, ‘n “korporatiewe basis” geword het wat “uitgestal word om geld te maak.” Madikizela-Mandela het ook vir Aartsbiskop Emeritus

Lees verder: Winnie skel Mandela en Tutu

Malema sal ‘arrestasie verwelkom’

Julius Malema, die president van die ANC-jeugliga, sê as enigiemand kan bewys dat hy iets verkeerd gedoen het, hulle hom in hegtenis kan neem. “Ek is nie bo die wet nie. As ek enigiets oortree het, vra ek om in hegtenis geneem te word,” het hy Dinsdag aan studente by die Universiteit van Johannesburg gesê.

Lees verder: Malema sal ‘arrestasie verwelkom’

Die arme Henry Jeffreys

Ten spyte daarvan dat hy bevoordeel is ver bo sy vermoë met die redakteurspos by Die Burger – kan die arme man net nie uitstyg bo sy rassistiese haat jeens die blanke wat min of meer kop uitsteek in elke artikel of skrywe van hom nie. Nou het hy dit weer teen die blankes wat

Lees verder: Die arme Henry Jeffreys

Swart jaagduiwels dood vier in Soweto

Twee swart mans wat vier tieners doodgemaak het omdat hulle na bewering op straat in Soweto resies gejaag het, sal na verwagting vandag in die Protea-landdroshof verskyn. Die swartes, waarvan een ‘n bekende hiphop-kunstenaar is, was besig om in Mini Coopers resies te jaag op die pad tussen Protea Glen en Protea-noord toe hulle in

Lees verder: Swart jaagduiwels dood vier in Soweto