Mesaanval op polisielid in Frankryk ook ‘terreur’

Franse aanklaers sal die mesaanval op ‘n soldaat naby die land se hoofstad, Parys, as ‘n terreurdaad hanteer. Die BBC berig dat die soldaat, Cedric Cordier tydens ‘n voetpatrollie met twee kollegas deur ‘n man van agter af oorval en met ‘n mes in die nek gesteek is. Die polisie sê hoewel die soldaat ernstig

Lees verder: Mesaanval op polisielid in Frankryk ook ‘terreur’

Mandela te sag met wittes, sê Mugabe

Die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, het in ‘n televisieonderhoud  Nelson Mandela se versoeningsbeleid gekritiseer, en het die oudpresident daarvan beskuldig dat hy “te veel van ‘n heilige is.” Die Sunday Independent berig die omstrede staatshoof het dié uitlatings met die televisie-aanbieder Dali Tambo gedeel. “Mandela het ‘n bietjie te ver gegaan om goed te wees

Lees verder: Mandela te sag met wittes, sê Mugabe

Baas en slagoffer – ‘n kanttekening by Gustav Venter se ‘Ploegskaarbreker’

Gustav Venter het vandag weer ‘n meesterlike rubriek, Afrikaner: Ploegbreker en Jannie Martelgat geskryf, waarin hy dit het teen die “Jannie-Martelgat-Afrikaner” wat net kla oor omstandighede en niks doen nie. Hierteenoor is daar die “Ploegbrekers” wat eenvoudig hardnekkig aanhou en hulle nie laat onderkry nie. Vir Gustav is die Ploegbreker-Afrikaner met sy diep ondergrondse wortels

Lees verder: Baas en slagoffer – ‘n kanttekening by Gustav Venter se ‘Ploegskaarbreker’

Stellenbosch: Verraad teen wittes en Afrikaans

Dit is ‘n Bybelse waarheid dat wanneer verraad gepleeg word, die haan drie keer kraai. Ek het op 7 (Wit Afikaanse Stellenbosch in sy swernoot) en 23 deser (Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch) op Praag geskryf oor die raadsbesluit van 29 April waarvolgens die Universiteit Stellenbosch (US) by sy eeuwording in 2018 nie meer hoofsaaklik

Lees verder: Stellenbosch: Verraad teen wittes en Afrikaans

Afrikaner: Ploegbreker en Jannie Martelgat

Ontmoet Retina Zeyheri, veldplant. Nie ‘n asemrowende blom nie – so ‘n dieporanje kloktrossie wat ondertoe hang soos die lelle onder ‘n kaalnekhoenderhen se kinnebak. Die stam is bros en besaai met wit dons. Die blare is groot, tabakplantagtig. Alles inaggenome lyk dit nie na ‘n baie intimiderende plant nie. En tog, hier waar ek

Lees verder: Afrikaner: Ploegbreker en Jannie Martelgat

Vyfde nag van onluste in Swede

Swart jeugonluste in die Sweedse hoofstad Stockholm het die vyfde agtereenvolgende nag gewoed. Honderde immigrantetieners het deur die voorstede getrek, vensters gebreek en motors gebrand in die land se ergste uitbraak van geweld die jaar. Ten minste ses voertuie is aan die brand gesteek in die stad laat Donderdag, terwyl die polisie versterkings van ander

Lees verder: Vyfde nag van onluste in Swede

“Ons wil gelyk wees en nie kleurling nie’

Khoi-en San-mense wil nie as “kleurlinge” bekendstaan nie en wil hê die regering moet die gebruik van die woord met verwysing na hulle verbied. By ‘n Khoi-San-indaba aangebied deur die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming in Hilton naby Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal gister, het Khoi-San-leier Raymond Trollip gesê sy mense het baie verloor onder kolonialisme

Lees verder: “Ons wil gelyk wees en nie kleurling nie’

ANC-moordkomplot se beskuldigdes weer in hof

Die vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle deel was van ‘n komplot om ANC-leiers te vermoor, sal Vrydag weer in die Bloemfontein-landdroshof verskyn. Die saak is op 25 Maart uitgestel, ná die nasionale vervolgingsgesag gevra het vir meer tyd om die saak te ondersoek. Hein Boonzaaier, Martin Keevy, Johan Prinsloo en Mark Trollip

Lees verder: ANC-moordkomplot se beskuldigdes weer in hof

Boere in aanhouding weens stroper se beserings

Drie boere is op aanklag van poging tot moord in hegtenis geneem nadat hulle ‘n vermeende renosterstroper gevang het. Beeld berig die drie boere – PP Maré, Chris Naudé en Johannes van Zyl – word by die polisieselle op Gravelotte, Limpopo, aangehou. Hul prokureur, Aldo Rech, het aan die koerant gesê die boere het vroeër

Lees verder: Boere in aanhouding weens stroper se beserings