Nog een by Beitbrug met heroïen gevang

‘n Man wat heroïen met ‘n geraamde straatwaarde van R2,64 miljoen vanaf Zimbabwe na Suid-Afrika wou smokkel, is by die Beitbrug-grenspos in hegtenis geneem, het die polisie in Limpopo Maandag gesê. Die dwelms is Sondag in ‘n geheime kompartement in sy sak gevind, het kol. Ronel Otto, polisiewoordvoerder, gesê. Die 38-jarige Tanzaniër is aan die

Lees verder: Nog een by Beitbrug met heroïen gevang

Gay Metodisteleraar hof toe oor afdanking

‘n Eertydse predikant in die Metodistekerk wat afgedank is oor haar gay huwelik, gaan ‘n hof nader om haar afdanking te betwis, het die Cape Times Maandag berig. Ecclesia de Lange (43) het in Desember 2009 die Metodistekerk van Suider-Afrika in kennis gestel van haar voorneme om met haar lewensmaat te trou. Sy is in

Lees verder: Gay Metodisteleraar hof toe oor afdanking

Sere: Eerste groot windplaas

Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het ‘n lisensie vir Eskom se Sere-windplaas in die Wes-Kaap goedgekeur. “Hierdie is ‘n opwindende mylpaal in Eskom se dryf na skoner energie-opwekking,” het Brian Dames, uitvoerende hoof van Eskom, Maandag in ‘n verklaring gesê. “Sere is ons eerste, grootskaalse projek vir hernieubare energie. Dit is ‘n bewys van

Lees verder: Sere: Eerste groot windplaas

Christo van der Rheede se ANC-gedienstigheid

Christo van der Rheede is die uitvoerende hoof van die AHi. Hy is in hierdie pos aangestel nadat hy die hoof van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans was. Toe het hy ampshalwe veral bruines aangemoedig om lojaal aan Afrikaans te wees, maar hy het sy eie kinders in Engelse skole geplaas. Dit was nie

Lees verder: Christo van der Rheede se ANC-gedienstigheid

Siriese president staan vas

Die Siriese president, Bashar al-Assad, het Sondag gesê hy gaan nie bedank voordat ‘n verkiesing gehou word nie. Die president se uitlatings verwerp die opposisie se eis dat samesprekings om die burgeroorlog in die land te beëindig, tot sy bedanking sal lei. Assad het se kommentaar aan die Argentynse koerant Clarin, was die eerste oor

Lees verder: Siriese president staan vas

Selfbeskikking in terme van Artikel 235 van die Grondwet

Die beginsel van selfbeskikking is reeds gedokumenteer in die VN Handves en ʼn rits ander deklarasies. Onder andere het die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in terme van die regte van minderheidsgroepe op 18 Desember 1992 bepaal dat minderheidsgroepe se etniese, godsdienstige en taalregte beskerm moet word. Die primêre funksie vir die beskerming is

Lees verder: Selfbeskikking in terme van Artikel 235 van die Grondwet

Dodelike newe-effekte

Tot en met die val van die muur, het Westerse farmaseutiese maatskappye menslike proefkonyne in Oos-Duitse hospitale aangehou. Meer as 50 000 pasiënte was betrokke, dikwels sonder hul medewete, en baie is dood daarvan. Die eksperimente op mense is nog nie ten volle ondersoek nie. ten spyte van vars bewyse van oortredings. Nicole Preiss was

Lees verder: Dodelike newe-effekte

R18 miljoen se kokaiën by Beitbrug gevat

‘n Man wat kokaïen met ‘n geraamde straatwaarde van R18 miljoen oor die Beitbrug-grenspos wou smokkel, is in hegtenis geneem, het die polisie in Limpopo Sondag gesê. “Die dwelms is gevind toe die man se sakke deursoek is,” het kol. Ronel Otto, polisiewoordvoerder, in ‘n verklaring gesê. Sy het gesê die polisie het rolle met

Lees verder: R18 miljoen se kokaiën by Beitbrug gevat

Zuma nie by Gupta-landing betrokke nie

Pres. Jacob Zuma en sy kabinet was nie betrokke by die besluit ivm die Gupta-landing by die Waterkloof-lugmagbasis nie, het Jeff Radebe, minister van justisie, Sondag gesê. Radebe het gesê Bruce Koloane, hoof van staatsprotokol, wat op verpligte verlof geplaas is, het ‘n verklaring gegee van almal wat betrokke was by die toestemming vir die

Lees verder: Zuma nie by Gupta-landing betrokke nie

Het die Helens (Suzman en Zille) ook die Kerkstraatbom ondersteun?

Gister ry Skoppensboer verby Diepsloot, ‘n swart woonbuurt ten noorde van Johannesburg. Dis die soort plek wat eers ‘n plakkerskamp was. Toe pomp die Johannesburgse munisipaliteit miljarde rande daar in en omskep dit in ‘n formele woonbuurt. Maar weerskante van Diepsloot is daar steeds plakkerskampe wat uitbrei, wat die beginsel bewys dat geen lokasie ooit

Lees verder: Het die Helens (Suzman en Zille) ook die Kerkstraatbom ondersteun?