‘n Dokter van Chris Hani Baragwanath-hospitaal is by sy huis geskiet en is dood na hy met ‘n ambulanshelikopter na die Milparkhospitaal in Honeydew geneem is, het polisie Woensdag gesê. Polisiewoordvoerder inspekteur Karen Jacobs het gesê dat Edward Mathebula Dinsdagaand dood is na hy geskiet is deur rowers. “Mathebula en ‘n vriendin het TV gekyk
Doen weg met die woord ?kleurling? s? Khoisan groep
‘n Khoisan menseregteaktiviste-organisasie het ‘n beroep gedoen op die menseregtekommissie en die gelykheidshof om die woord “kleurling” in die openbaar te verdoem en dit van die wetboeke te skrap. Die Inisiatief vir die Herstel van Eerste Inheemse Mense van Suid-Afrika (IRFIPSA) het in ‘n memorandum wat aan die hof en die kommissie oorhandig is, gesê
Lees verder: Doen weg met die woord ?kleurling? s? Khoisan groep
Rusland gaan herbewapen
President Dmitri A. Medvedev het Dinsdag gesê dat Rusland met ‘n “grootskaalse herbewapening” gaan begin in 2011 in reaksie op wat hy beskryf as bedreigings vir die land se sekuriteit. In ’n toespraak voor generaals in Moskou, het mnr. Medvedev NAVO se houding as die primêre rede gegee vir die versterking van die weermag, insluitend
Woede styg oor AIG-bonusse
Sommige mense praat van ‘n revolusie begin oor die besluit van AIG om bonusse van $156 miljoen te betaal aan werknemers wat deels verantwoordelik was vir die versekeringsreus se ineenstorting – maar min gaan so ver as senator Charles Grassley, ‘n Republikein van Iowa, wat voorgestel het dat die maatskappy se uitvoerende beamptes behoort te
Gaan maar deur die pynlike proses
As ‘n wapeneienaar is ek die afgelope ruk in ‘n tweestryd gewikkel oor die besit van ‘n vuurwapen, en het ek oorweeg om my wapen te gaan inhandig by ‘n handelaar. Indien ek sou besluit om nie vir hernuwing van my lisensies aansoek te doen nie, sal ek, ingevolge die nuwe wapenwet, op die 1ste
SARS stil oor Zuma en hulporganisasie
Die hulporganisasie Gift of the Givers kan in warm water wees – die keer met die belastinggaarder – as gevolg van sy samewerking met ‘n politieke party. Opposisiepartye het onlang ‘n bohaai gemaak na dat ANK-president Jacob Zuma meer as R1 miljoen se goedere uitgegee in die naam van die organisasie, terwyl hy op ‘n
Amerikaanse eerste dame moedig gemeenskapsdiens aan
Michelle Obama, Amerika se eerste dame, het gesê gemeenskapsdiens het president Barack Obama gehelp om te kom waar hy vandag is. Mev. Obama het met jong Amerikaners gepraat wat in Washington is om ‘n huis te bou vir ‘n gesin van Texas wat hulle huis in ‘n orkaan verloor het. Sy het gepraat oor die
Lees verder: Amerikaanse eerste dame moedig gemeenskapsdiens aan
Is jy nog amptelik lewendig?
Suid-Afrikaners word aangemoedig om te bevestig of hulle amptelik lewendig is, terwyl die beleerde departement van binnelandse sake poog om weg te doen met “sterftes” wat bedrog is, het die regering Dinsdag gesê. “Ons doen werklik ‘n beroep op burgers om hulle lewensstatus te bevestig,” het plaaslike regeringsminister Richard Baloyi aan ‘n perskonferensie gesê. ‘n
Madagaskar se president bedank
Madagaskar se president Mark Ravalomanana het Dinsdag bedank, het diplomate gesê. Hy het ingegee aan die onvermydelike na die weermag sy pad oopgeskiet het tot by sy kantoor in om die opposisieleier in beheer te plaas. Diplomate het op voorwaarde van anonimiteit gesê dat die 50-jarige Ravalomanana ‘n dokument geteken het wat mag oordra aan
Foord saak: doodsdreigemente by die hof
“Al wat ek wou hê na die saak was vrede tussen myself en die Foords, maar die doodstekens wat ek vandag van sommige mense gekry het maak my bang om selfs naby die familie te gaan.” Dis was die woorde van Nomusa Chili, ma van die 19-jarige Ntuthuko Chile, wat Mandag by die Durbanse hoërhof
