praag.co.za bereik 19 000 gepubliseerde artikels!

Lesers van praag.co.za sal dalk verras wees om te verneem dat ons so pas met die publikasie van Karel Combrinck se jongste rubriek die mylpaal van 19 000 artikels verbygesteek het. Diegene van u wat ons op mobiele toestelle lees, het seker al agterkom hoe aantreklik die blad op ‘n slimfoon of tablet vertoon, asook hoe

Lees verder: praag.co.za bereik 19 000 gepubliseerde artikels!

Karel Combrinck: Townshipmanewales

Ekstreemregs en ekstreemlinks is die twee uiterste pole van die politiek. Tussenin is daar vele skakerings. Die skakerings is meesal besig om verder na links of verder na regs te beweeg. Dikwels beskuldig politieke opponente mekaar daarvan dat hulle ekstreemlinks of ekstreemregs is terwyl hulle in werklikheid nóg die een, nóg die ander is. Veral

Lees verder: Karel Combrinck: Townshipmanewales

Xenofiele vernietig Europa, nie xenofobe nie

Duitse kanselier Angela Merkel, Keulse burgemeester Henriette Reker, en ander Christen-Demokrate, Sosiale Demokrate, en linkser partylede in Duitsland beweeg op dun ys omdat ‘n meerderheid van hul Duitse volksgenote nie meer kans sien vir hul oormatige xenofilie nie. Duitse politieke leiers het die grense van Duitsland oopgegooi en dit wemel nou van meestal gefrustreerde manlike

Lees verder: Xenofiele vernietig Europa, nie xenofobe nie

Ebola is terug in Sierra Leone

Gesondheidsamptenare in Sierra Leone het ‘n sterfgeval weens Ebola bevestig, pas nadat die Wêreldgesondheidsorganisasie aangekondig het dat die dodelike virus in Wes-Afrika uitgeroei is. Geen gevalle van Ebola moet vir 42 dae voorkom voordat die WGO ‘n land Ebola-vry verklaar. Liberia is vroeër vanjaar en Guinee laat verlede keer, vry verklaar. Die sterfgeval in Sierra

Lees verder: Ebola is terug in Sierra Leone

Twee renosterstropers, wildbewaarder doodgeskiet

Twee vermeende renosterstopers is deur bewaarders in die Nasionale Kruger-wildtuin doodgeskiet. ‘n Woordvoerder van die wildtuin sê toeriste het ‘n bewaarder daarop bedag gemaak dat ‘n man met ‘n swaar kaliber jaggeweer in die Napi-gebied naby Pretoriuskop rondloop. Helikopters met honde en die polisie is na die gebied gestuur. Hulle het twee mans gevind wat

Lees verder: Twee renosterstropers, wildbewaarder doodgeskiet

Bob is glo perdfris

Zimbabwe se pres. Robert Mugabe is gesond en die internetgerugte dat die 91-jarige leier ernstig siek is, is vals, het die Zimbabwiese staatskoerant, Donderdag berig. The Herald het die president se woordvoerder, George Charamba, aangehaal. Vals berigte dat Mugabe dood is,­ ­sirkuleer gewoonlik elke Januarie wanneer die leier op sy jaarlikse verlof is, berig The

Lees verder: Bob is glo perdfris

‘Harry Potter se prof’ oorlede

Die akteur Alan Rickman, bekend vir sy rolle as Professor Snape in die Harry Potter-reeks, en die Sheriff van Nottingham in Robin Hood: Prince of Thieves, is Donderdag in die ouderdom van 69 jaar oorlede. Die ster se familie het aan die BBC gesê Rickman het aan kanker gely. Hy was ook te sien in

Lees verder: ‘Harry Potter se prof’ oorlede

Strenger Amerikaanse wetgewing kan leeujag knou

Strenger nuwe Amerikaanse wetgewing rakende die invoer van leeu-trofeë gaan ’n beduidende impak op die Suid-Afrikaanse toerismebedryf hê. Dit is volgens Melville Saayman, toerismekenner verbonde aan die NWU se Potchefstroomkampus. Sy kommentaar aan OFM volg nadat dit bekend gemaak is dat die nuwe wetgewing op 22 Januarie in werking sal tree. Saayman meen dit gaan

Lees verder: Strenger Amerikaanse wetgewing kan leeujag knou

Minister wil glo nie aan studente se eise toegee nie

Swart studenteraadslede het Donderdag die vergadering met die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, vroeg verlaat. Nzimande het saam met amptenare van sy departement met studenteraadleiers van universiteite landwyd in Tembisa vergader. Dit was ‘n poging om die lot van swart wanpresteerders wat nie outomaties toegang tot hoër onderyws kry nie, aan te spreek. Talle

Lees verder: Minister wil glo nie aan studente se eise toegee nie

ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Jakarta-aanvalle

Minstens sewe mense is dood in Jakarta na ‘n terreuraanval waarvoor ISIS verantwoordelikheid aanvaar het. Verskeie ontploffings en geweerskote is in die middestad gehoor. ‘n Polisiebeampte en Kanadese man, asook vyf aanvallers is gedood in die ontploffings en vuurgevegte in een van die besigste distrikte in die Indonesiese hoofstad. Tot sewe ontploffings en verskeie vuurgevegte

Lees verder: ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Jakarta-aanvalle