IVP, APC sal nie koalisie met KD aangaan nie

Die leier van die African People’s Convention, Themba Godi sê sy party sal nie by die opposisie-koalisie, die Kollektief vir Demokrasie aansluit nie. Godi sê sy party se politieke program verskil van dié van Kollektief vir Demokrasie onder aanvoering van Mosiuoa Lekota. Die KD wat uit ‘n paar marginale partye bestaan, beplan om saam te

Lees verder: IVP, APC sal nie koalisie met KD aangaan nie

Cosatu dreig Numsa oor Vavi

Cosatu dreig met regstappe teen die vakbond Numsa, omdat hy die geskorste hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi genooi het om sy spesiale kongres toe te spreek. Cosatu het vroeër by die geaffilieërde Numsa oor die uitnodiging aan Vavi beswaar gemaak en gesê dat die uitnodiging teen die besluit om Vavi te skors indruis. Die federasie se sentrale

Lees verder: Cosatu dreig Numsa oor Vavi

Steve en Julius in hegtenis geneem vir spoed

Die gewildste Afrikaanse sanger, Steve Hofmeyer ook Donderdagaand op die N4 naby Bronkhortspruit in hegtenis geneem. Hofmeyr verskyn Maandag in die Bronkhorstspruit landdroshof nadat hy na bewering 169 kilometer per uur gery het. Hy is op borgtog van R500 vrygelaat. Hofmeyer was laat vir sy konsert by die Forever Resort Badplaas. Ná die spoedlokval wat gelei

Lees verder: Steve en Julius in hegtenis geneem vir spoed

Nuwe bankreëls verwater Europese soewereiniteit

Die EU se ministers van Finansies het Woensdag ‘n bankunie-ooreenkoms bereik wat Brussel ongekende nuwe magte sal gee om te verhoed dat banke wat ineenstort die ekonomie knou, het amptelike bronne gesê. ‘n Bron binne die Franse ministerie van finansies het gesê ná ‘n lang dag van harde gesprekke, wat gekenmerk is deur skerp verskille

Lees verder: Nuwe bankreëls verwater Europese soewereiniteit

‘Zuma het nie voordeel getrek uit opgraderings nie’

Die minister van Openbare Werke, Thulas Nxesi sê dit is nie waar dat die president eie voordeel getrek het uit die opgraderings nie. Hy het gesê alle soewereine lande het ‘n plig om die land se verkose leier te beskerm. Nxesi het die volledige inter-ministeriële verslag oor veiligheidsopgraderings by President Jacob Zuma se privaatwoning by Nkandla

Lees verder: ‘Zuma het nie voordeel getrek uit opgraderings nie’

Wouter Basson stem nie saam met RGB nie

Die kardioloog en chemiese wapendeskundige, dr Wouter Basson, sê dat hy nie met die bevinding van die Raad op Gesondheidsberoepe, RGB, saamstem nie. Hy aanvaar die beslissing  dat hy skuldig is aan onprofessionele en onetiese gedrag, maar stem nie daarmee saam nie, het hy gesê. Dit volg nadat die Raad op Gesondheidsberoepe hom gister skuldig

Lees verder: Wouter Basson stem nie saam met RGB nie

Numsa wil Phiyega, Ramaphosa, Zuma voor ISH daag

President Jacob Zuma se regering, Lonmin-aandeelhouers en die nasionale kommissaris van polisie Riah Phiyega moet voor die Internasionale Strafhof (ISH) verskyn meen die metaalwerkersunie Numsa. Afgevaardigdes na die National Union of Metalworkers van Suid-Afrika het by die spesiale kongres Woensdag gesê het hul leiers het instruksies om ‘n regsmening te kry oor die moontlikheid om

Lees verder: Numsa wil Phiyega, Ramaphosa, Zuma voor ISH daag

Nkandla-verslag geopenbaar

Die volledige verslag van die ministeriële taakspan oor die veiligheidsopgraderings by president Jacob Zuma se privaatwoning in Nkandla sal Donderdag bekend gemaak word. Die verslag sou vroeër bekend gemaak word, maar is uitgestel vanweë oud-president Nelson Mandela se dood, het RSG berig/ Die ministers van die veiligheidsgroepering sal die verslag bekend maak. Die verslag is

Lees verder: Nkandla-verslag geopenbaar

Mandela-fliek kry nog benoemings

Die fliek wat Mandela se lewe weergee, Mandela: Long Walk to Freedom, het twee benoemings ontvang van die 34ste London Critics Circle-rolprenttoekennings. Naomie Harris, wat die rol vertolk van Winnie Madikizela-Mandela, is as die beste ondersteunende aktrise van die jaar benoem asook die Britse aktrise van die jaar. Die wenners sal op 2 Januarie aangekondig word.

Lees verder: Mandela-fliek kry nog benoemings

Ivoorsmokkelaar vas by OR Tambo

‘n Chinese vrou is in die streekhof in Kemptonpark aan die Oos-Rand tot ‘n boete van R50.000 of drie jaar tronkstraf gevonnis nadat sy probeer het om ivoor deur Suid-Afrika na Hongkong te smokkel. Sy is een van talle Asiese smokkelaars wat die afgelope tyd vasgevat is. Chinese doeanebeamptes het Augustus in Hongkong op 1

Lees verder: Ivoorsmokkelaar vas by OR Tambo