Op enkele uitsonderinge na het die predikante van die NG Kerk die trek afgekeur omdat hulle bang was dat die trekkers sou verwilder, maar veral omdat die trek opstand teen die wettige owerheid was. So het die Sinode van 1837, waarvan die meerderheid Afrikaners was, in ‘n herderlike brief die deelname van soveel lidmate aan
De Klerk poog om sy aansien te red
FW de Klerk se verraad teenoor die Afrikanervolk het absuluut geen einde nie , soos blyk uit vandeesweek se onderhoud met hom, Verraaier? Daai naam pla hom nie. Met die land op die punt van anargie en totale verval poog hy weereens om in te gryp en nogmaals die Afrikaner te probeer misbruik om die swart
Malema wil grond onteien
Grondeienaars wat bedrae tydens onteiening weier se grond behoort sonder betaling weggeneem te word, het die ANC-jeugliga se leier, Julius Malema, vandag gesê. “Gewillige verkoper, gewillige koper werk nie, Swart Ekonomiese Bemagtiging werk nie,” het Malema aan die Mail & Guardian gesê op ‘n vraag wat die ANCYL daarmee bedoel as hy sê dat leiers
Staking se gevolge in Diepsloot
Twee kinders drentel buite ‘n slaghuis in Diepsloot, ‘n swart woonbuurt noord van Johannesburg, in die hoop dat genoeg vreemdelinge vir hulle munte sal gee sodat hulle aandete kan koop – skyfies en brood. Percy en Precious is soos die meeste ander mense in die woonbuurt wat niks het om te doen nie. Hulle het
Meer godsdiensvryheid vir Turkse Christene se politieke impak
Amptelik is Turkye ‘n sekulêre staat, maar vele diskriminerende maatreëls teen Christene het dié beeld geknou. Turkye was eens die bakermat van die Christendom. Nie net was Bisantium, later Konstantinopel, lank die hoofstad van die Oos-Romeinse Ryk en bakermat van die Oos-Ortodokse en ander kerke nie, maar val Tarsus, die geboortestad van Paulus ook in
Lees verder: Meer godsdiensvryheid vir Turkse Christene se politieke impak
Lear-straler gekonfiskeer in R200m-korrupsiesaak
Agt mense het gister in die hof verskyn in twee provinsies na R200m se tenderbedrog met streng optrede deur die valke en die batebeslagleggingseenheid. Die operasie het die beslaglegging van bates soos ‘n Lear-straler, ter waarde van ongeveer dieselfde bedrag ingesluit. Die misdade wat verband hou met beweerde pogings om die Provinsiale Departement van Gesondheid
Lees verder: Lear-straler gekonfiskeer in R200m-korrupsiesaak
Siepsop vir Suid-Afrikaanse onderwys
“‘n Volk wat in sy onderwys belê, belê in sy toekoms.” Hierdie ou waarheid is deur die dekades deur die Afrikaner ter harte geneem. Selfs in tye van bitter nood is gesorg dat die meester en sy lat aan diens is. Van die onderwysers en onderwyseresse het bitter karige salarisse gekry en moes by goedgesinde
Afrikanerverdeling – die grootste gevaar
Ek kom baie in Suid-Amerika, en het al vriende gemaak met van die Duitse Mennoniete. Hierdie streng godsdienstige groep het gemeenskappe die wêreld oor. Hulle het uit die kerkhervorming ontstaan, en was deur die eeue bekend as die Wederdopers, omdat hulle nie geglo het in die kleindoop nie, en as iemand dus by hulle aangesluit
Staking met verskuilde agenda?
Dr. Pieter Mulder, leie van die Vryheidsfront Plus, het in ‘n verklaring gesê: “Die dood van weerlose siekes en onskuldige babas as gevolg van die staatsdiensstaking, is die ergste vorm van selfsugtigheid. Dit getuig van uiters onprofessionele gedrag van Suid-Afrikaanse gesondheidswerkers. ’n Suid-Afrikaanse samelewing wat hierdie tipe voorvalle duld, is ’n samelewing in krisis met
ANC se revolusie verloop volgens plan
‘n Mens kan nie anders as om ‘n bewondering vir die ANC en SAKP te hê om te sien hoe hul revolusie, wat jare lank in Moskou, Londen, Oos-Berlyn en ander stede beplan is, stap vir stap geïmplementeer word nie. Wie sou kon dink dat die blanke Afrikaanse skole uiteindelik gedwing gaan word om ook
