Die tussentydse president van Egipte, Adly Mansour, het aangekondig dat parlementêre verkiesings vroeg aanstaande jaar gehou sal word. Mansour het ‘n dekreet uitgevaardig waarvolgens ‘n paneel, wat die grondwet moet wysig, binne 15 dae gevorm moet word. Die grondwetwysigings moet oor ‘n tydperk van vyf maande plaasvind. Die verkiesing word vir Februarie beplan, hoewel ‘n
Aardbewing by Badplaas rig nie veel skade aan nie
Die aardbewing van vier komma sewe op die Richterskaal wat gisteraand naby Badplaas in Mpumalanga voorgekom het, het angstigheid veroorsaak, maar geen beduidende skade aangerig nie. Die dagblad Beeld berig die aardbewing is tot so ver as Komatipoort en dele van Swaziland gevoel. Volgens die eienaar van die bekende Sudwala-grotte, Phillip Owen is die grotte
Lees verder: Aardbewing by Badplaas rig nie veel skade aan nie
Mandela is nie bewusteloos nie, medici weier om masjiene af te skakel
Oudpres. Nelson Mandela se medici het die gedagte om die lewensondersteuningsmasjiene af te skakel, verwerp. Hulle sou dit net oorweeg in die geval van massiewe orgaanversaking. Denis Goldberg, ‘n anti-apartheidsaktivis wat Mandela al langer as 50 jaar ken, het gesê die kwessie om die lewensondersteuningsmasjiene af te skakel is bespreek, maar uiteindelik verwerp. “Die dokters
Lees verder: Mandela is nie bewusteloos nie, medici weier om masjiene af te skakel
Makaziwe Mandela lieg glo in hof
Die Sunday Times berig dat David Smith – ‘n advokaat wat die oudpresident se Amerikaanse dogter, Makaziwe, en 15 ander verdedig – valslik aan waarnemende regter Lusindiso Pakade gesê dat die familie aangeraai is om die siek staatsman se lewensondersteuningsmasjiene af te skakel, aangesien hy in ‘n “permanente vegetatiewe toestand” was. Die koerant het sedertdien
Mandela-familie gee eksklusiewe begrafnisregte aan CNN
Die Mandela-familie twis nou nog verder, dié keer oor die uitsaairegte vir Nelson se begrafnis wat aan CNN verkoop is. Die SAUK is droëbek en gebelg daaroor. Mandla Mandela beskuldig die res van die familie daarvan dat hulle ook gelieg het oor Nelson Mandela se gesondheid terwyl hulle besig was om met die Amerikaanse uitsaaier
Lees verder: Mandela-familie gee eksklusiewe begrafnisregte aan CNN
Vertrapping van Afrikaans
Die afgelope week het die vertrapping van Afrikaans verdere momentum gekry toe Michael le Cordeur, die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR), standpunt teen Standaardafrikaans ingeneem het. Hy gee Standaardafrikaans die skuld vir die swak leesprestasie van bruin skoliere. “Taal is kritiek [hy bedoel: van deurslaggewende belang] vir basiese opvoeding. Hulle word benadeel as hulle
Brand Rapport! Die Boikot-Naspersbeweging kry momentum
Presies ‘n week gelede het ‘n Boikot-Naspers-groep spontaan op Facebook ontstaan wat binne enkele dae tot meer as 7000 lede toegeneem het. Dit sê iets oor die invloed van sosiale media en die internet dat mense durf om die magtige Naspers-mediagroep in Kaapstad só trompop te wil loop! Hoewel daar ook goeie joernaliste by Naspersmedia
Lees verder: Brand Rapport! Die Boikot-Naspersbeweging kry momentum
Te veel kiesers en te min mense in Zim
“Die Zimbabwiese kiesersrol wat verlede maand uitgereik is, laat ernstige vrae ontstaan oor die moontlikheid of dié land se algemene verkiesing einde vandeesmaand enigsins vry en regverdig kan wees,” sê dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se woordvoerder oor internasionale betrekkinge. Volgens die kiesersrol is die aantal geregistreerde kiesers in Zimbabwe veel meer as die
Minister onbewus dat Aarto gekraak is
Die minister van vervoer, mnr. Ben Martins, het ‘n skok-erkenning aan die Vryheidsfront Plus gedoen dat hy tot nou toe nie bewus was daarvan dat die webwerf van Aarto (die Wet op die Administratiewe Beregting van Verkeersoortredings), reeds in Aprilmaand vanjaar gekraak is nie. Die erkenning het gevolg op geskrewe vrae van adv. Anton Alberts,
My lewe in Rusland: ‘n onderhoud met Fransi Phillips
Die Afrikaanse skryfster Fransi Phllips vertel van haar lewe in Rusland en hoe sy daar beland het op praagTV, ons YouTube-kanaal. Die onderhoud is op 3 Julie 2013 in die Pretoriase kunsmuseum gevoer. Die vraesteller is Dan Roodt.
Lees verder: My lewe in Rusland: ‘n onderhoud met Fransi Phillips
