Sjina se vertoon van militêrehardeware by die land se primêrelugskou was ‘n waarskuwing aan sy industriële teenstaanders van sy globale ambisies as vervaardiger van verdedigingstoerusting, het analiste gesê.
Springboktoerspan bekyk
Dis weer daardie tyd van die jaar wat elke ou en sy hond ‘n opinie het oor die Springbokspan wat gekies is vir die einde van die seisoen toer na die noordelike halfrond.
Andr? Gaum, agteros-kom-ook-in-die-kraal
André Gaum het al die onderskeiding behaal om die laaste parlementslid van die NP in die Nasionale Vergadering te wees. Hy was ook die laaste lid wat die nuwe leier van die NNP, Marthinus van Schalkwyk, gevolg het na die ANC.
Medwedef kap die VSA
President Dmitri Medwedef het in 'n kras toespraak gesê dat Rusland kortafstandmissiele op Rusland se westelike grens gaan plaas indien Washington voortgaan om hulle missielafweerstelsel in Oos-Europa op te stel.
Berlynse muur traak jong Duitsers min
Negentien jaar na die val van die Berlynse muur, verdwyn sy historiese skaduwee vinnig uit die geheue van die Duitse jeug; baie van hulle weet nie eers wie die muur gebou het nie.
Nuwe polisiehelikopters staan
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se lugvleuel is gestrand vanweë 'n tekort aan vlieëniers en tegnici en die vooruitsig om misdaad beter te bekamp vanuit die lug, lyk maar skraal.
Wallstraat daal skerp na Obama-oorwinning
Wallstraat het weer gedaal terwyl beleggers se kommer oor die globale ekonomiese krisis en ‘n Amerikaanse resessie hoog bly, ‘n dag ná die Demokraat, Barack Obama die Amerikaanse verkiesing met ‘n groot oorwinning ingepalm het.Jong bin Laden se asielaansoek geweier
Osama bin Laden se seun se aansoek om asiel in Spanje is geweier. Die Spaanse ministerie van binnelandse sake sê die 27-jarige aansoeker voldoen nie aan die nodige vereistes om toegelaat te word tot Spanje nie.
Die ideale w?reld
Eerstens sou my kinders die erfgename van so ‘n ontsaglike boedel wees dat daar nie eers een sou wees nie, want ek betaal nie belasting nie en het nie ’n paspoort nie. As my dogter sou trou, sal haar massiewe bruidskat en bruilof deur organisasies en Trusts betaal word waarna hulle enige plek in die wêreld kan besoek sonder om klere in te pak, kaartjies te bespreek of in toue te staan.
W?reldleiers kyk reeds na Obama
Wêreldleiers het reeds versoeke wat hulle aan die nuutverkose Amerikaanse president, Barack Obama, wil stel, en het ‘n behoefte uitgespreek om sy beloftes rondom verandering aan aanhoudende konflikte in aksie te sien.
