Lande in Suidoos-Asië is bekommerd daaroor dat die globale ekonomiese krisis tot 'n verlaging in landbou-investering en massiewe afleggings kan lei.
Afrikanerraadsamestelling
Sedert die totstandkoming van die Afrikaanse Taalraad is daar berig dat ‘n aparte Kultuurraad ook benodig word om te keer dat Afrikaners en boere die prooi van menigtes word.
Watson-uitslag lagwekkend
Radio 702 berig sopas (12:30 op die 11de November) dat Luke Watson glo kwytgeskeld is deur SARU se dissiplinêre komitee.
Woes se kubergenesing help
Die webwerf Woes help aspirant skrywers om beter blootstelling en terugvoer op hul werk te ontvang, en daar is ontdek dat die webwerf mense selfs op emosionele vlak help, soos die volgende getuigskrif toon.
VN beskuldig Kongolese le?r van plundery en magsvergrype
Die VN het Dinsdag beskuldigings van plundery en menseregteskending in verskeie dorpe in die ooste van die Kongo teen die regeringsmagte gerig.
Lees verder: VN beskuldig Kongolese le?r van plundery en magsvergrype
Amerika gebruik sedert 2004 bre? geheime gesag om Al-Kaida w?reldwyd aan te val
Die Amerikaanse militêre magte het reeds in 2004 onder die dekmantel van geheimhouding amper ‘n dosyn wydverspreide aanvalle op Al-Kaida en ander militante groepe geloods.
Lees verder: Amerika gebruik sedert 2004 bre? geheime gesag om Al-Kaida w?reldwyd aan te val
Swart magsblok reg om saam met Obama op te staan
Vir meer as ‘n dekade het mnr. Obama bande gesmee met ‘n groeiende groep swart gesagsmagnate, wat almal regstaan en gretig is om groter nasionale invloed uit te oefen.
Lees verder: Swart magsblok reg om saam met Obama op te staan
Polisie op Porterville hou liewer braai
Die polisie op Porterville is blybaar nie so gesteld op misdaadbekamping nie.
Ahmadinejad rig brief van gelukwensing aan Obama
President Mahmoud Ahmadinejad het lof ontvang van Iran se opposisiepolitici en erge kritiek van die konserwatiewe elemente nadat hy vir Barack Obama verlede week ‘n gelukwensingsbrief gestuur met sy oorwinning in die Amerikaanse verkiesing.
Lees verder: Ahmadinejad rig brief van gelukwensing aan Obama
Phoenix Marssending is verby
NASA het gesê die Phoenix Marssending is oor. Die ruimtetuig het in Meimaand op die noordelike poolstreek van Mars aangekom.
