Nuwe kabelnetwerk kom

Reuters rapporteer dat MTN, die selfoonmaatskappy van voornemens is om 'n 5000 km optiese kabelnetwerk van die grond af te kry teen 'n koste van 1.4 miljard Rand. Dit is deel van 'n kapitale uitleg van 7.1 miljard Rand wat byna dubbel soveel  is  soos verlede jaar. Dit gaan aangewend word om die netwerk se kapasiteit en opvang gebied te verbeter en dit gaan meesal in die beboude gebiede van Gauteng gedoen word om die infrastruktuur uit te brei om as ruggraat van die nasionale stelsel te dien.

Lees verder: Nuwe kabelnetwerk kom

Suid-Afrikaners voel hulpeloos en sonder hoop

Die meeste probleme in die land word deur onwettige immigrante veroorsaak. Die Future Fact-navorsingsgroep het bevind dat meer as twee derdes van Suid-Afirkaners glo dat buitelanders die wortel van alle kwaad verteenwoordig.

Lees verder: Suid-Afrikaners voel hulpeloos en sonder hoop