Teken ons petisie teen die gebruik van die naam Tshwane ipv Pretoria! Steve Hofmeyr (links) Die bekende Afrikaanse sanger, Steve Hofmeyr, het hom gister by die toenemende koor van verset teen die Pretoriase naamsverandering gevoeg. Volgens Hofmeyr behoort mense vir hulle "Tshwane"-borde bymekaar te maak. Hy vra die retoriese vraag op sy webjoernaal: "Ek het
Lees verder: Steve Hofmeyr voeg hom by oproep tot verset teen ‘Tshwane’

Die aankondiging deur die ANC dat hy voortgaan om alle naamborde met die naam “Pretoria” daarop te verwyder, verteenwoordig niks minder as konfrontasie met die Afrikaner nie.