‘n Selfmoord-motorbomaanval het twee van NAVO, die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, se voertuie vernietig en tot die dood van ses Italiaanse soldate sowel as tien Afgaanse burgerlikes gelei. Die aanval was een van die ergste nòg op Westerse troepe in Kaboel. Die terroristegroep, die Taliban, was luidens berigte verantwoordelik vir die aanval. Die bomaanvaller het sy aanval
Afrika: Relatiewe sukses deur radikale mislukking?
Ná ‘n lang besoek aan Zambië ‘n week of wat gelede, het die vraag daarna by my opgekom of die pad na relatiewe sukses in Afrika deur radikale ekonomiese mislukking loop? Is die falende staat in Afrika die voorwaarde vir politieke en eknomiese hervorming?

Lees verder: Afrika: Relatiewe sukses deur radikale mislukking?
SA kry nuwe geld
Tito Mboweni, president van die Reserwebank, het Donderdag in Pretoria tydens sy presidentsrede by die bank se 89ste algemene jaarvergadering gesê die vervalsing van note en munte bly ’n risiko vir Suid-Afrika se ekonomie asook die bank self. Hy het aangekondig dat Suid-Afrika sal oor vier jaar ’n nuwe geldreeks hê. Die Reserwebank het begin
Kriegler gaan GDK hof toe vat
Oud-regter Johann Kriegler, voorsitter van die Freedom Under Law, FUL, ’n onafhanklike regsorganisasie sonder winsbejag, gaan 'n aansoek in die hooggregshof bring om die Geregterlike Dienskommissie, GDK, se besluit oor regterpresident John Hlophe te hersien. Dokumente sal na verwagting volgende week by die hof ingedien word. FUL het Donderdag in 'n verklaring gesê die GDK
Is daar geregtigheid?
Suid-Afrika se regstelsel ly aan chroniese verstopping. Die Nasionale Vervolgingsgesag se jaarverslag toon dat daar oor die laaste vyf jaar ‘n 26,5 persent toename in agterstallige sake in die howe was. Dit beteken dat daar tans 276978 sake in die howe vassit.
Lees ook: 'Ek het nie lugtyd nie'.

Ek het sommer net gewonder…
Volgens statistieke is dames se belangstellingvlak ingestel op modes, skindernuus en eie- en gesinsbelange. Dis dalk waar … maar partykeer dink ons ook. Dis nou waar die "wonder" inkom.
Volgens statistieke is dames se belangstellingvlak ingestel op modes, skindernuus en eie- en gesinsbelange. Dis dalk waar … maar partykeer dink ons ook. Dis nou waar die "wonder" inkom.
‘Ek het nie lugtyd nie’
Clinton Basson se twee moordenaars het hom eers aangerand en hom gedwing om op sy knieë vir sy lewe te pleit voordat hulle hom in die kop geskiet het. 'n Hele 108 dae na die grusame moord op die 32-jarige konstruksiekonsultant oorkant 'n kroeg in Honeydew, noordwes van Johannesburg, sê die polsiebeampte wat die saak
Gewettigde onreg
Ek verwys na Nico Smith, Chris Moerdyk en Andries Cornelissen se onlangse belaglike standpunte in Beeld. Met inagname van die stelsel van gewettigde diskriminasie, kan mens nie anders as om hierna as propganda te verwys nie. Propaganda met redelik min oortuigingskrag, moet ek byvoeg. By die lees daarvan, besef jy weereens in watter bisarre situasie
‘n Nuwe kop
пескоструйный аппарат karcherтопкарго
Plaasmoordslagoffers se name vandag uitgelees
Solidariteit Radio gaan vandag die name van sowat 1 650 slagoffers van plaasaanvalle oor hul internet-radiodiens uitlees. Dit sal na verwagting agt uur neem om al die name uit te lees. Bekendes wat aan die program gaan deelneem is onder meer Marius Weyers, Bok van Blerk, Brümilda van Rensburg, Shaleen Surtie-Richards, Sean Else, Lianie May,