Die beplande betoging deur studente aan die Universiteit van die Witwatersrand, Wits, is Vrydag afgestel, sê die South African Student Congress (Sasco). Die president van Sasco, Mawethu Rune, het gesê dat die betoging afgestel is en dat hulle alle verdere kwessies na die universiteitsraad sal verwys wat die eerste week in Oktober weer bymekaar sal
SA in greep van transnasionale misdaadsindikate
Die name van die meer as 1650 slagoffers van plaasaanvalle is gister vir 8 ure lank op ‘n internetradiostasie deur bekendes uitgelees. Van die omroepers was onder andere Bok van Blerk en Charlene Surtee-Richards. Dit was die langste lees van misdaadstatistiek op ‘n radiostasie in die geskiedenis. Hiermee wou die Suid-Afrikaanse vakbond Solidariteit die verswygde
Lees verder: SA in greep van transnasionale misdaadsindikate
Wie sal Pole beskerm?
автоподъемник Фильчаков прокуратура харьков
VSA skrap missielafweerstelsel in Oos-Europa
Die Obama-administrasie gaan die omstrede missielafweerstelsel in Oos-Europa skrap. Senior Amerikaanse amptenare se uitsprake is deur soortgelyke verklarings in Pole en Tsjeggië, die twee sleutellande waar elemente van die stelsel opgerig sou word, gevolg. Aanvanklik wou vise-president Joe Biden nie gerugte bevestig of ontken nie. Hy het egter die logika van die besluit verdedig deur
Oegandese moor mekaar oor hoofman se reisplan
Ten minste 21 mense is gedood en meer as 80 beseer gedurende drie dae van onluste in Oeganda, het 'n polisiewoordvoerder gesê. Volgens Judith Nabakooba is 663 mense in hegtenis geneem en 86 is beseer.
Ten minste 21 mense is gedood en meer as 80 beseer gedurende drie dae van onluste in Oeganda, het 'n polisiewoordvoerder gesê. Volgens Judith Nabakooba is 663 mense in hegtenis geneem en 86 is beseer.
Google betree die drukkersbedryf met 2 miljoen boeke
Ná hulle vir vyf jaar lank boeke geskandeer het, is Google uiteindelik gereed om die drukkersbedryf vir die eerste maal te betree.
Ná hulle vir vyf jaar lank boeke geskandeer het, is Google uiteindelik gereed om die drukkersbedryf vir die eerste maal te betree.
Lees verder: Google betree die drukkersbedryf met 2 miljoen boeke
Iran kan ‘n bom bou
Kernaanleg, Isfahan Deskundiges by die wêreld se kernwaghond is dit eens dat Teheran die vermoë het om 'n atoombom te vervaardig en die land is oppad daarna om 'n missielstelsel te ontwikkel wat 'n kernkop sal kan dra, volgens 'n geheime verslag wat aan Associated Press gelek is. Die dokument is deur senior amptenare van
Barberton-gebied, toneel van daaglikse skietgevegte
Minister Susan Shabangu sê daaglikse skermutselinge tussen die polisie en onwettige myners in Mpumalanga se Barberton-gebied is aan die orde van die dag. "Interbende- en skietgevegte is nou byna 'n daaglikse gebeurtenis in dië gebied. Konfrontasies tussen onwettige myners, die polisie en veiligheidspersoneel vind al hoe meer plaas," het sy blykbaar aan die Nasionale Raad
Lees verder: Barberton-gebied, toneel van daaglikse skietgevegte
Hoera, 17737 is hier!
Ja, uiteindelik het die groot dag aangebreek, en 17737 is hier! Min of meer ses maande nadat hy die land belowe is, maar soos die gesegde lui: eerder laat as nooit. Nee, 17737 het niks te doen met 46664 nie. 46664 was Nelson Mandela se tronknommer op Robbeneiland, wat later ‘n soort fondsinsamelingsnommer geword het.
Ergste aanval nog op Westerse troepe in Kaboel
‘n Selfmoord-motorbomaanval het twee van NAVO, die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, se voertuie vernietig en tot die dood van ses Italiaanse soldate sowel as tien Afgaanse burgerlikes gelei. Die aanval was een van die ergste nòg op Westerse troepe in Kaboel. Die terroristegroep, die Taliban, was luidens berigte verantwoordelik vir die aanval. Die bomaanvaller het sy aanval
