Is R20 miljoen of R200 miljoen by die lughawe gesteel?

Dinsdag het gewapende mans geklee as polisiebeamptes meer as R20 miljoen in buitelandse valuta van die vraggebied gesteel. Sommige berigte sê dit is R200 miljoen. Teenstrydige berigte bestaan oor hoeveel geld presies geroof is en bewerings is nog onbevestig. Die polisie het twee van die voertuie wat gebruik is in Dinsdag se multi-miljoenrandse rooftog by

Lees verder: Is R20 miljoen of R200 miljoen by die lughawe gesteel?

Duitse armoede bereik rekordhoogtepunt veral onder bejaardes

Ten spyte van lae werkloosheid, het Duitse armoede rekordhoogtes bereik. ‘n Nuwe verslag het aan die lig gebring dat meer Duitsers nou armer is as op enige tydstip sedert hereniging. En die getal van wit Duitse pensioenarisse onder die broodlyn het gestyg met ‘n onrusbarende 49 persent in ‘n dekade, het die Welsynsvereniging bekend gemaak.

Lees verder: Duitse armoede bereik rekordhoogtepunt veral onder bejaardes

Polisielede wat op mekaar skiet eis drie

Twee polisiebeamptes en ‘n voormalige polisiebeampte is vanmiddag in ‘n skietvoorval in Kimberley se middestad dood. Polisiewoordvoerder Mohale Ramatseba sê ‘n voormalige polisiebeampte het by die polisie se provinsiale kantoor, waar sy vrou werksaam is, opgedaag. Hy wou haar na bewering aanrand, en het later uit die kantoor gehardloop, in sy motor gespring en weggejaag.

Lees verder: Polisielede wat op mekaar skiet eis drie

Geheimsinnige roof by OR Tambo waar miljoene verdwyn

Die Valke, die polisie en die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika probeer glo om meer inligting te kry oor ‘n gewapende roof by die OR Tambo-lughawe. Die rooftog was omstreeks kwart voor agt gisteraand. ‘n Bedrag wat enigiets tussen 20 en 40 miljoen rand is glo gebuit. Volgens ACSA is geen skote gevuur nie en niemand is

Lees verder: Geheimsinnige roof by OR Tambo waar miljoene verdwyn

Riool tas plakkers se ‘menseregte’ aan sê DA

Verskeie swart gesinne in Ikageng, naby Potchefstroom in Noordwes, woon al maande lank kniediep in onverwerkte riool wat in en om hul huise loop. Nou gaan ‘n wit raadslid van die DA hulle bystaan, want self doen die mense niks daaroor nie. Die Demokratiese Alliansie in Noordwes het Dinsdag aan OFM-nuus bevestig dat die party

Lees verder: Riool tas plakkers se ‘menseregte’ aan sê DA

Sweedse minister van integrasie lieg oor verkragtingsyfer

Nadat sy die BBC vertel het dat die aantal seksuele misdade in Swede besig is om te daal, moes Swede se minister integrasie Ylva Johansson haar liegstories sluk en om verskoning vra. Die mees onlangse syfers toon duidelik ‘n 13 persent toename in aangemelde seksuele misdade in Swede in 2016, en ‘n algemene toename oor

Lees verder: Sweedse minister van integrasie lieg oor verkragtingsyfer

‘Slegs nie-blankes’ vir mond-tot-mond asemhaling

York Universiteit in Toronto, Kanada, se swart studentgroep bied noodhulpopleiding uitsluitlik vir swart studente aan. Hulle sê hul blatante rassediskriminasie is deel van hul “plig” om die swart gemeenskap te help. ‘n Foto op hul Twitterbladsy van die groep, YUBSA, bevestig dit is slegs vir swart studente. In ‘n verklaring wat uitgereik is op hul

Lees verder: ‘Slegs nie-blankes’ vir mond-tot-mond asemhaling

Swart inwoners maak amok in Qwa Qwa oor water

Brandende bande en klipgooiery in die strate is hoe die inwoners van Tseseng (Wyk 20) ​​in Phuthaditjhaba verkies om te wys dat die plaaslike munisipaliteit hulle moet voorsien van water. Volgens polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring, het 30 inwoners van wyk 20 Dinsdagoggend die hoofpad langs Manthatisi Hoërskool met klippe en brandende bande versper want hulle protesteer

Lees verder: Swart inwoners maak amok in Qwa Qwa oor water

Toelae-krisis: Minister speel die raskaart

Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het uiteindelik die raskaart gespeel toe sy in ‘n hoek gedruk word oor haar swak hantering van die toelae-krisis. Sy het rolspelers in Kaapstad oor die chaos met maatskaplike toelaes ingelig, nadat sy verskeie kere nie opgedaag het in die Parlement nie. Sy het die geleentheid gebruik om

Lees verder: Toelae-krisis: Minister speel die raskaart

Skokgranate en rubberkoeëls teen amokmakers noord van Johannesburg

Betogers het die R-55 by Summit-rylaan in die Olivenhoutbosch omgewing, noord van Johannesburg met klippe en brandende bande versper. Die inwoners het bande gebrand en verskeie paaie versper. Gistermiddag is winkels geplunder. Die inwoners is ontevrede oor gebrekkige dienslewering, misdaad en wat hulle noem, ongerymdhede met die toewysing van HOP-huise. Motoriste moes gisteraand van alternatiewe

Lees verder: Skokgranate en rubberkoeëls teen amokmakers noord van Johannesburg