Iets was vir my lank raaiselagtig. Blanke rassisme en spesifiek regse Afrikaners se sogenaamde rassisme word vir baie dinge geblameer wat skeefloop in Suid-Afrika. Dié refrein het ‘n legio verskillende gedaantes, maar kom altyd op dieselfde neer: die ANC of swartes oor die algemeen se probleme is alles te wyte aan sogenaamde blanke rassisme. Alles
Boerejode in die ABO
Die gemiddelde man op straat is waarskynlik nie bewus daarvan dat meer as 300 Jode aan Boerekant in die Anglo-Boereoorlog vir die vryheid van die Boererepublieke (Transvaal en die Vrystaat) geveg het nie. In hierdie verband het David Saks, navorser by die Joodse Raad van Afgevaardigdes, so pas sy nuwe boek, Boerejode – Jews in
Goëlery met vigsstatistiek
Amptelike vigsstatistieke het waarde maar moet met ‘n vergrootglas bekyk word. Een waarde is dat dit help om perspektief te kry. Haal ook bietjie die emosies uit die kwessie. Maar natuurlik is statistiek nie die werklikheid nie, net ‘n syfer-voorstelling daarvan. As voorbeeld word die middeljaar- (2009-) gegewens van die SA Statistiekdiens ontleed. Tabel 1:
Sal die regte Suid-Afrika asseblief opstaan
“Bloemfontein én platteland slaggereed vir WB.” So lui ‘n lokblokkie op Volksblad se voorblad. Ook op die voorblad gee die minister en kommissaris van polisie Suid-Afrikaners en die buiteland die versekering dat die polisie alles onder beheer het nadat ‘n groep regses aangekeer is wat glo met bonontploffings in swart woongebiede die sokker sou probeer
Biologiese oorlogvoering
фильтр влагоотделитель для компрессора ценаДанильченко Юрий прокурор
Verwarring oor Wouter Basson se aansoek
Wouter Basson se aansoek dat die Raad op Gesondheidsberoepe (RGSA) hulle tugondersoek teen hom staak, het Donderdag vir verwarring gesorg oor óf die saak reeds aangehoor is of nie. Regter Everhardt Bertelsmann het gesê ’n hofbevel is verlede jaar op 9 November uitgereik om Basson se aansoek toe te staan. Nie een van die regsverteenwoordigers
Louis Trichardt weer Makhado
Hofbeslissings help blykbaar nie veel om Afrikaanse plekname te verseker nie, aangesien Louis Trichardt binnekort weer Makhado gaan wees. Die Pleknaamraad in Limpopo het die naamsverandering weer goedgekeur. Boy Mamabolo, voorsitter, sê die voorstel is aanvaar en daarmee basta. Mnr. André Naudé, voorsitter van die Louis Trichardt-voorsittersvereniging (VSV), het gesê ontstoke wit inwoners sal die
ANC dors na poste en geld
David Makhura, ANC-sekretaris in Gauteng, het Donderdag ’n verslag oor dienslewering aan die party se 11de konferensie in Pretoria voorgelê. Die konferensie in die Tshwane Events Centre is deur opruiende faksiegeskille gekenmerk waar sprekers kort-kort deur opponente uitgejou is. Volgens Makhura is daar ongekende wedywering tussen die party se streekleiers, burgemeesters, raadslede en munisipaliteite om
Van Zyl Slabbert ernstig siek
Die politieke waarnemer Frederik van Zyl Slabbert is weens ’n ernstige lewersiekte by die Milpark-hospitaal in Johannesburg opgeneem, het Beeld Donderdag berig. “Hy is in ‘n stabiele toestand,” het die hospitaal se woordvoerder, Erin Smylie, gesê. Beeld het berig sy toestand is “ernstig” en dat hy kort-kort sy bewussyn verloor. Van Zyl Slabbert (70) het
‘Blanke bomplanters gevang’
Terwyl daar reeds weke lank voorspel word dat die ANC-regering op die vooraand van die sokkerwêreldbeker tot ‘n magsvertoon sal oorgaan, het die minister van polisie Nathi Mthethwa vandag aangekondig dat “blanke suprematiste… bomme in swart woonbuurtes wou stel”, maar dat diegene gefnuik is. PRAAG het reeds op 7 April 2010 ‘n wenk ontvang dat
