

Tot my groot verbasing was hierdie geagte professor gasspreker by die jaarlikse Hans Brenninkmeijer Gedenklesing in Johannesburg die afgelope Julie, en hy het ’n belangrike boodskap vir sy gehoor oorgedra. Vir die weldenkende, deursnit Calvinisties-opgevoede Afrikaner is hierdie boodskap ook uitermate belangrik om hier kennis van te neem, veral die jeugdige variant van hierdie etniese groep. Hulle vorm naamlik ’n gevaar vir die samelewing, en hulle is nie vatbaar vir verandering nie.
Lees verder: Professor Jonathan Jansen: Ons eie Joseph Goebbels

Die Tegniese Universiteit van Delft wil graag 'n robot maan toe stuur. Die fakulteit van Luchtvaart- en Ruimtevaarttechniek van die TU Delft oorweeg dit om mee te doen aan die Google Lunar X Prize.
Butana Komphela en Cedric Frolick sê hulle gaan alle stadions van rugby wegneem en niks gaan hulle keer nie.