Dit is 'n prys van 20 miljoen dollar wat Google ingestel het vir die eerste span wat voor 31 Desember 2012 'n robot op die maan kan sit en wat 500 meter oor die maanoppervlak kan veplaas word.
Dit kom as 'n anti-klimaks op die feit dat mense voorheen die maan bewandel het toe Amerikaanse ruimtereisigers in 1969 daar geland met Apollo.
Hierdie keer moet die robot moet slegs videobeelde, panoramabeelde en data na die aarde kan stuur.
As voorbereiding werk twee Delftse studentenspanne tien weke nou al aan die voorbereidings van 'n moontlike missie.

Die Tegniese Universiteit van Delft wil graag 'n robot maan toe stuur. Die fakulteit van Luchtvaart- en Ruimtevaarttechniek van die TU Delft oorweeg dit om mee te doen aan die Google Lunar X Prize.