Swart Britse LP skree rassisme oor vlag van industriële steenkool rewolusie

‘n Swart Britse Arbeiders-LP het “rassisme” geskree oor ‘n vlag wat deur ‘n jong skoolmeisie ontwerp is, om die Black Country-dag te gedenk. Die swart politikus kon nie die kans laat verbygaan om haar slagofferskap op iets te projekteer met die naam “black” in nie, al is dit steenkool en wit arbeid. Die nuwe Wolverhampton-Suidwes-LP,

Lees verder: Swart Britse LP skree rassisme oor vlag van industriële steenkool rewolusie

Identiteitsbeweging huur skip om migrante na Afrika terug te vat

Bekommerde Europeërs van die Identiteitsbeweging het ‘n skip gehuur en is op pad na die Middellandse See om die invloei van immigrante wat na die EU wil kom, te stuit. Pan-Europese lede van die betrokke groep Verdedig Europa, het vandeesweek aangekondig dat hulle ‘n vaartuig as deel van die projek gehuur het. Verdedig Europa se

Lees verder: Identiteitsbeweging huur skip om migrante na Afrika terug te vat

Die mees gehate liedjie oor afwykings genomineer vir Emmy-toekenning

Ten spyte daarvan dat dit een van die minsgewilde liedjies van alle tye op YouTube was, is ‘n liedjie oor “vloeibare seksualiteit” genomineer vir ‘n gesogte Amerikaanse televisie-toekenning. Bill Nye se “My Sex Junk” -liedjie het die meeste kykers gewalg, maar ten spyte daarvan dat dit so universeel afgekeur is, is ‘n Emmy-nominasie vir Nye

Lees verder: Die mees gehate liedjie oor afwykings genomineer vir Emmy-toekenning

Leon Lemmer: Jonathan Jansen se anti-blanke retoriek

Jonathan Jansen het ‘n doktorale proefskrif oor Zimbabwe se skoolleerplanne aan die Universiteit Stanford voltooi. Ten spyte van sy beperkte ervaring van universitêre onderrig – hy was ‘n biologie-onderwyser – is hy ingevolge transformasie spoedig as dekaan van opvoedkunde aan die Universiteit Pretoria aangestel. Na enkele jare daar het hy die rektor van die Universiteit

Lees verder: Leon Lemmer: Jonathan Jansen se anti-blanke retoriek

Verlinkse Kaas rand swart lesbiër aan uit ‘frustrasie’ nie ‘rassisme’ nie

‘n Swart Suid-Afrikaanse toeris is Saterdag in Amsterdam beseer nadat sy ‘n argument met haar Airbnb-gasheer gehad het by ‘n woonstel wat aan ‘n lid van die Groenlinks-party behoort. ‘n Video van die voorval wys hoe die swart vrou na ‘n argument by die trappe afgegooi word, het die koerant AD berig. Die swart Suid-Afrikaanse

Lees verder: Verlinkse Kaas rand swart lesbiër aan uit ‘frustrasie’ nie ‘rassisme’ nie

LUR van Vervoer sorg dat Johannesburg lamgelê word deur taxi-geweld

Die polisie is in groot getalle in Soweto, Johannesburg, ontplooi waar ten minste vyf taxistaanplekke van vandag af gesluit sal wees. Dit volg te midde van die voortgesette geweld en moorde oor roetes tussen die strydende taxiverenigings, Nanduwe en WATA. Die Gautengse LUR vir Vervoer, Ismail Vadi het vroeër besluit dat die betrokke taxistaanplekke gesluit

Lees verder: LUR van Vervoer sorg dat Johannesburg lamgelê word deur taxi-geweld

Portugal kla 18 polisielede aan oor ‘rassistiese marteling’ van swartes

Die 18 beamptes by ‘n Portugese polisiekantoor staar aanklagte wat verband hou met die aanhouding van ses swartes in die gesig. Aanklaers voer aan dat die swart slagoffers nie net fisies gely het nie, maar ook aan “geweldige sielkundige geweld” blootgestel is. Hulle is glo ook vir 48 uur aangehou en “verneder”, het die koerant

Lees verder: Portugal kla 18 polisielede aan oor ‘rassistiese marteling’ van swartes

CNN se top Withuis-korrespondent het nog nooit gehoor van stagflasie nie

CNN is in die kollig vir al die verkeerde redes. ‘n Top CNN politieke ontleder het haar onkunde uitgestal Maandag, toe sy smalend getwiet het dat die woord “stagflasie” ‘n “nuwe woord” is. April Ryan, CNN-korrespondent in die Withuis en Washington-kantoorhoof vir die Amerikaanse Urban Radio Networks, het 20 jaar ondervinding as joernalis met top

Lees verder: CNN se top Withuis-korrespondent het nog nooit gehoor van stagflasie nie

Amerikaanse staat gaan harde dwelms soos kokaïen en heroïen dekriminaliseer

Die Oregon-wetgewer het verlede week twee wetsontwerpe voorgelê. Ten minste ses harde dwelms, insluitende kokaïen, heroïen, metamfetamien en ecstacy, gaan gewettig word want anders behels dit “institusionele rassisme”. Minderhede word meer gereeld aangekla van dwelmmisdade as blankes, het die swart Republikeinse goewerneur, Jackie Winters, gesê. “Daar is empiriese bewyse dat daar sekere dinge is wat

Lees verder: Amerikaanse staat gaan harde dwelms soos kokaïen en heroïen dekriminaliseer

Linkse twieters ontplof ná Macron hoë geboortesyfer vir Afrika-armoede blameer

Toe Frankryk Emmanuel Macron as president in Mei verkies het, was dit Afrika se ‘Ode aan die Vreugde’oomblik, ‘n “kragtige simbool” het die BBC berig. Maar die liefdesomarming tussen Afrika en Macron is verby ná sy laaste opmerkings oor hoë Afrika-geboortesyfers. Ondersteuners van die nuwe Franse president het by die Louvre se Esplanade in die

Lees verder: Linkse twieters ontplof ná Macron hoë geboortesyfer vir Afrika-armoede blameer