Burgeroorlog in die VSA 2016?

‘n Hoofberig in die Washington Times verlede week het bespiegel oor die heersende gesprek in professionele militêre kringe in die VSA en ‘n liberale nagmerrie: Rebellie. Onder die opskrif The Civil War of 2016, lui die scenario, sal Tea Party-ekstremiste beheer van ‘n dorp in Suid-Carolina oorneem en die leër sal uiteindelik gestuur word om

Lees verder: Burgeroorlog in die VSA 2016?

Derde SA-duikboot in ongeluk

Suid-Afrika se vloot se aanvalsduikbote, wat ‘n geraamde R8 miljard in die berugte wapentransaksie gekos het, is almal in die droogdok na die enigste operasionele vaartuig in die seebodem vasgevaar het. Die SAS Queen Modjadji, vernoem na Suid-Afrika se reënkoningin in Limpopo, het die oseaanbodem getref gedurende opleidingsoefeninge verlede week tussen Port Elizabeth en Durban.

Lees verder: Derde SA-duikboot in ongeluk

Twee vas wat Moslem doodslaan

Albei die verdagtes wat ‘n Moslem in Magaliesburg by ‘n kitskoswinkel doodgeslaan het, is deur die polisie in hegtenis geneem. Een van die mans is Saterdagaand in Hartbeespoort in die Noordwes in hegtenis geneem, het brig. Neville Malila, woordvoerder vir die polisie gesê. Die 27-jarige het glo ná die voorval gevlug. Die tweede man, 33,

Lees verder: Twee vas wat Moslem doodslaan

Arbeidsonrus by myn eis nog 2

Twee sekuriteitswagte is dood nadat hul motor Sondag in Nkaneng naby Marikana buite Rustenburg aan die brand gesteek is, het die Noordwes-polisie gesê. Dié sterftes word verbind met die voortgesette konflik tussen twee mynwerkersvakbonde in die omgewing, het brig. Thulani Ngubane, ‘n polisiewoordvoerder, gesê. “‘n Ondersoek oor hoe die wagte dood sal volg en verdere

Lees verder: Arbeidsonrus by myn eis nog 2

Mandela-telg betaal nie duur motorpaaiemente nie

Zondwa Mandela, die kleinseun van Nelson Mandela, weier om sy uitstaande skuld vir ‘n Mercedes-Benz aan Investec te betaal, het die Sunday Independent berig. Hy weier glo ook om die voertuig aan die bank terug te gee. Howard Tradonsky, woordvoerder vir Investec, het gesê die bank het in Oktober reeds die nodige dokumente gehad om

Lees verder: Mandela-telg betaal nie duur motorpaaiemente nie

DA huil krokodiltrane oor joernalis

Die Suider-Afrikaanse Vryskutvereniging (Safrea) en die DA het Sondag hulle skok en hartseer oor die dood van die joernalis en skrywer Heidi Holland uitgespreek. “Safrea wil sy medelye met haar familie en vriende betuig in hierdie moeilike tyd,” het Helen Ueckermann, die voorsitter, in ‘n verklaring gesê. Sy het gesê Holland se artikels in internasionale

Lees verder: DA huil krokodiltrane oor joernalis

SAID wil Wiese oor R2miljard aanvat

Die sakeman Christo Wiese skuld die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) R2 miljard, het die Sunday Times berig. Die bedrag sluit glo ‘n belastingrekening van R1 miljard en verskeie boetes in. Wiese staan die eis teen. Die bedrag word deur die hof van die maatskappy waarmee hoofsaaklik handel gedryf word, Titan, geëis Wiese, 71, die voorsitter van

Lees verder: SAID wil Wiese oor R2miljard aanvat

Wit ondersteuning vir Obama

Praag het onlangs berig oor die onderhoud wat Dinesh D’Souza met Obama se broer, George Obama, gevoer het. Dit blyk dat George eintlik heel anders deur D’Souza voorgestel word as wat hy in werklikheid is. Die twee swart mans wat dieselfde pa deel, verskil in dié sin dat wittes uitsluitlik vir die een verantwoordelik was

Lees verder: Wit ondersteuning vir Obama

Die Boeremag, simptoom van die Suid-Afrikaanse konflik

Die afgelope paar dae is daar ‘n meningspeiling op hierdie webblad aangaande die Boeremag aangebied. Dit wil voorkom asof die meerderheid deelnemers die Boeremag ondersteun, in weerwil daarvan dat een van die Boeremagleiers, dr. Lets Pretorius, meen dat die Boeremag eintlik deur ‘n ander groep – waarskynlik die Nasionale Inligtingsdiens – geskep is. Die Russies-Joodse

Lees verder: Die Boeremag, simptoom van die Suid-Afrikaanse konflik

Sal Romney wit stem hou met Ryan?

Die Republikeinse party in die VSA se langtermyn-toekoms lyk onseker. Romney se keuse vir sy vise-kandidaat, Paul Ryan, is ongetwyfeld ‘n verdere risiko vir die GOP. Dit beteken dat die verkiesing soos in die verlede, oor belastings sal handel, iets waarby president Obama net kan baat in dié moeilike ekonomiese tye. Belastingtoegewings mag op die

Lees verder: Sal Romney wit stem hou met Ryan?