Drie lede van die vakbond Solidariteit is ernstig beseer in die onrus by die Lonmin Marikana-myn in die Noordwes, die unie het Maandag gesê. Die adjunk-sekretaris Gideon du Plessis, het gesê die mans is buite die myn se perseel aangerand toe hulle vir diens aangemeld het Maandagoggend. “Een van ons lede het steekwonde opgedoen en
Boervrou roggel sterwend om hulp na plaasaanval
Ronél van Eyk (46), van Hartbeesfontein, in Noordwes, is Maandag by haar plaashek doodgeskiet minute nadat sy haar seun Freddie (9) by die skool afgelaai het, berig Volksblad. Die Volksblad beskryf die aanvallers as “rowers” wat haar oorval het toe sy uit haar Toyota Condor klim om die plaashek oop te maak. Die aanvallers het
Lees verder: Boervrou roggel sterwend om hulp na plaasaanval
Amerikaner in plaasaanval gewond
‘n Amerikaanse plaasbestuurder in die Ladybrand-distrik, is Maandagaand met kapmesse aangeval. Die Volksblad berig dat hy na Bloemfontein gejaag moes word nadat hy vroegaand op die plaas Geluk deur drie swartes aangeval is. Hy is tans in ‘n stabiele toestand in die Mediclinic. Allen Rodgers (61) het meervoudige kapwonde aan sy kop, en sy hande
Slaaf
topcargo отзывы
Kla die kommandeur aan!
“Die duikboot, SAS Queen Modjadji, se botsing met die seebodem getuig van nalatigheid en swak opleiding. Om nou te beweer dat ondersoek ingestel moet word na veiligheidsmaatreëls is om die publiek te mislei asof dit die probleem is. Die werklikheid is dat daar bestaande veiligheidsmaatreëls is en dat die duikboot genoegsame instrumentasie het wat waarsku
MTN, Iran deur Republikeine uitgebuit
Republikeine het verlede week die nuus dat David Plouffe, ‘n senior raadgewer in die Withuis, geld van MTN aanvaar het vir twee toesprake in 2010 in Nigerië, uitgebuit as sou dit ter ondersteuning van Iran wees. Die Republikeine, by monde van hul woordvoerder Kirsten Kukowski, het glo “ernstige vrae” oor die aangeleentheid. MTN se mededinger
Geweld by myn eis nog lewens
Twee polisiemanne wat gestuur is om ‘n gewelddadige protes te stabiliseer by Suid-Afrika se derde grootste platinummyn, is gister dood. Dit bring die dodetal in die stryd tussen twee vakbonde by Lonmin se platinum-myn by Marikana in die Noordwes tot nege. RSG berig vyf mynwerkers, twee polisielede en twee veiligheidswagte is reeds in die geweld
Boer wat verkeersbeamptes slaan, vas
‘n Boer is in hegtenis geneem nadat hy glo drie verkeersbeamptes in Ventersdorp geslaan het, het die departement van openbare veiligheid in die Noordwes gesê. ‘n Woordvoerder, Lesolang Simon Mmope, het in ‘n verklaring gesê ‘n 52-jarige man het glo drie vroulike beamptes by ‘n padversperring op die R30 tussen Ventersdorp en Derby aangerand. Die
Plaasaaval eis boer, vrou kritiek
‘n Bejaarde boer, Owen Charles, is vermoor en sy vrou in ‘n kritieke toestand ná ‘n plaasaanval, het Algoa FM Maandag berig. Ao. Pierre Harmse sê die 70-jarige Charles van Jansenville is op die toneel dood en sy ernstig beseerde vrou is na ‘n hospitaal in Port Elizabeth geneem. Die aanval het Sondagaand tussen 19:00
Veldbrande in Vrystaat
Die geweldige omvang van die veldbrande in die Vrystaat die afgelope naweek kan as niks anders as ‘n ramp beskryf word nie het Abrie Oosthuizen, LPW en Vrystaatse Leier van die Vryheidsfront Plus vandag gesê. Na raming is ongeveer 200 000 ha weiveld in veldbrande in die Vrystaat verwoes. Honderde stuks vee, duisende hoenders en
