Aanvalle en moorde op blankes wat vanaf 1 Augustus 2012 plaasgevind het. Die lys is moontlik nie volledig nie. *WARBURTON/LOTHAIR: Tony Mason aangeval. Ernstig aangerand. *KLERKSDORP/HARTBEESFONTEIN: Hendrien Johnstone De Lange doodgeskiet tydens ‘n plaasaanval. *JANSENVILLE: Owen Charles, ‘n Sewentigjarige boer van die Jansenville-omgewing is dood en sy vrou ernstig beseer in ‘n plaasaanval verlede nag.
Myne luister nie na gemeenskappe nie
Gemeenskappe is ongelukkig met myne, volgens ‘n verslag Daar is ‘n groot afstand tussen die manier waarop myne in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika hulself handhaaf en die manier waarop gemeenskappe hulle sien. Dit is die bevindinge van ‘n verslag deur die Bench Marks Foundation. “Wat ons weer gevind het, is dat die korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid
Buiteland moet ingryp oor plaasmoorde
Die boerderygemeenskap is weer eens geruk deur ‘n aantal aanvalle en moorde op Suid-Afrikaanse plase. In Noordwes is die 46-jarige mev. Ronél van Eck by haar plaashek doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die skool afgelaai het. Daardie seuntjie sal nou sy lewe moet voortsit sonder ‘n moeder. ‘n Bejaarde boer, die 70-jarige mnr. Owen
Jane en …Tarzan?
David Champion het sy dogter, nou 18, in die gesig geslaan, terwyl haar ma Frances ook ingeklim het met ‘n paar klappe. Die rede vir hierdie brutaliteit? Hulle het nie van die kleur van haar kêrel se vel gehou nie, ‘n feit wat hulle duidelik gemaak het toe hulle hom in rassistiese terme uitgeskel het,
Zille, Sexwale se politiekery kweek opstand
Plakkers langs Kaapstad se N2-snelweg het gesê hulle sal gewelddadige betogings hervat na die versuim van die minister van Menslike Nedersettings Tokyo Sexwale om na hul griewe te luister. Dit was duidelik dat die pierewaaier-minister heeltemal uit voeling was met “sy” mense. Sexwale was Dinsdag in Langa vir die oorhandiging van die onlangs voltooide huise
Soldate by myn ná 10de lyk
Die dodetal weens voortslepende gewelddadige betogings by die Lonmin-platinummyn het gisteraand tot tien gestyg. Dit volg nadat die liggaam van nog ‘n slagoffer van geweld tussen twee vakbonde gevind is. ‘n Sapa-verslaggewer het die lyk sowat 100 m van ‘n koppie waar werkers vroeër in die dag byeengekom het, opgemerk. Honderde mynwerkers het op ‘n
Nog rassegeweld teister Frankryk
Sowat 100 swart en Arabiese jeugdiges het deurnag op die Franse polisie losgebrand en motors en verskeie geboue in die noordelike stad Amiens aan die brand gesteek. Een beampte is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal opgeneem, het die stad se Sosialistiese burgemeester Gilles Demailly aan Reuters gesê. Inwoners het woedend gereageer nadat die
Hoekom is plaasmoorde nie prioriteitsmisdaad nie?
“Die moord op Ronél van Eyk, ‘n boervrou naby Hartbeesfontein in Noordwes, is weereens ‘n bewys dat die regering beheer oor misdaad verloor het, onwillig is om daadwerklik op te tree en laks is wat plaasmoorde aanbetref. Die onwilligheid en laksheid van die regering is deurdat hulle weier om plaasmoorde ‘n prioriteitsmisdaad te verklaar soos
Lees verder: Hoekom is plaasmoorde nie prioriteitsmisdaad nie?
Suiwer museums van raswetenskap, sê Zuma
Die land se museums moet dekoloniseer en dringend transformeer, het president Jacob Zuma gesê in die Noord-Kaap Sondag. “Ons museums moet omskep word om sentrums van erfenis en kundigheid te wees wat al die volke en kulture respekteer,” het Zuma gesê in ‘n toespraak wat voorberei is vir die herbegrafnis van Klaas en Trooi Pienaar
Rotsboormanne wil myn oorneem
Vakbondverteenwoordigers en NUM-leiers van Lonmin se Wes-Platinumtak moes Saterdag uit hul huise vlug by die wêreld se derde grootste platinum-produsent buite Rustenburg. “Ons het gehoor dat hulle die tak se top vyf geïdentifiseer het om dood te maak,” sê takvoorsitter Daluvuyo Bongo. Die “hulle” is lede van die ander unie wat tans lede werf by
