Plaasaaval eis boer, vrou kritiek

‘n Bejaarde boer, Owen Charles,  is vermoor en sy vrou in ‘n kritieke toestand ná ‘n plaasaanval, het Algoa FM Maandag berig.

Ao. Pierre Harmse sê die 70-jarige Charles van Jansenville is op die toneel dood en sy ernstig beseerde vrou is na ‘n hospitaal in Port Elizabeth geneem.

Die aanval het Sondagaand tussen 19:00 en 22:00 op die plaas Armadale plaasgevind.

Vyf mans het die egpaar oorval, Charles met messe doodgesteek en sy vrou ernstig beseer voordat met hulle vuurwapens en die boer se bakkie gevlug het.

Фильчаков прокуратура харьков

Maak 'n opvolg-bydrae