Romney droom van kernwapens

Washington gaan honderde miljarde dollar oor die volgende dekade spandeer om sy verouderende kernarsenaal op te knap. Die uitdaging kom terwyl die Amerikaanse regering $1,2 triljoen in die federale begroting moet terugsny oor die dieselfde tydperk. Die Washington Post berig dat planne vir ‘n volskaalse hervorming van die land se arsenaal aan die gang is.

Lees verder: Romney droom van kernwapens

Weermag, polisie ontplooi in SA se ergste krisis sedert ’94

Die weermag is Saterdag in Marikana in Noordwes ontplooi om te help om stakende myners te ontwapen. Dit is die ergste krisis in Suid-Afrika sedert die ANC-regering in 1994 aan bewind gekom het. Swaar gewapende polisielede het vroegoggend op die mynhostel toegeslaan om pangas, messe, knopkieries en stokke te gekonfiskeer. Oproeriges is met traangas en

Lees verder: Weermag, polisie ontplooi in SA se ergste krisis sedert ’94

Cronjé herhaal PRAAG se waarskuwing oor DA

Die DA se ondersteuners moet hulle staal, sê Frans Cronjé van SAIRA. Hy het ‘n standpunt herhaal wat Praag al lank reeds huldig en lesers hier oor waarsku: Wit Afrikaanse kiesers gaan verraai word deur Helen Zille. Soos Cronjé dit stel: Die DA is “ten opsigte van sy partybeleid op koers is om dieselfde rassistiese

Lees verder: Cronjé herhaal PRAAG se waarskuwing oor DA

Vlaag anti-Japannese opstande ruk China

Woedende Chinese betogers teiken Japan, om China se soewereiniteit oor ‘n eilandketting in die waters tussen die twee lande te erken. Verlede week het die Japannese regering gesê die Diaoyu, of Senkaku eilande is gekoop van ‘n private Japanese familie. Die skuif het die Chinese regering briesend gelaat, wat nou nuwe kartering ingedien het om

Lees verder: Vlaag anti-Japannese opstande ruk China

Vierde myn staak bedrywighede

Sewe mense is in hegtenis geneem deur die polisie buite die Aquarius Platinummyn in Rustenburg Vrydag. Dit is die vierde myn wat bedrywighede staak weens ‘n uitgerekte arbeidsdispuut. Die arrestasies het binne ure van die minister van justisie, Jeff Radebe waarskuwing gelom dat die regering nie langer die geweld, dreigemente en intimidasie in die mynbousektor

Lees verder: Vierde myn staak bedrywighede

Die foto van Kate wat werklik skok

Die Hertog en Hertogin van Cambridge sal regstappe teen die Franse tydskrif Closer neem oor die publikasie van naakfoto’s van die hertogin, het Clarence House gesê. Die skindertydskrif het gedrukte foto’s van Kate vrygestel wat geneem is tydens die egpaar se private vakansie in Frankryk. Die skandaal kom te midde van die egpaar se besoek

Lees verder: Die foto van Kate wat werklik skok

Alyssa Botha (13) vermoor deur lid van geheime krygsmag – vrygelaat deur polisie

Tydens die ondersoek na nog ‘n skietery gisteraand op bure van die Bothas te Muldersdrift wie se dogter Alyssa (13) verlede week vermoor is, het aan die lig gekom dat haar moordenaar ‘n lid van die geheime jeugkrygsmag is waaroor PRAAG vroeër vandag berig het. Gister is hy en nog vier verdagtes egter deur die

Lees verder: Alyssa Botha (13) vermoor deur lid van geheime krygsmag – vrygelaat deur polisie

VSA se buitelandse beleid in puin

Duitse kommentators het Vrydag die geweld en die implikasies daarvan vir die Amerikaanse buitelandse beleid ontleed. Die slotsom is dat die VSA se buitelandse beleid in puin lê. Die sentrum-regse Frankfurter Allgemeine Zeitung skryf: “Die moord van ‘n ambassadeur in Libië en die aanvalle op die Amerikaanse diplomatieke missies in ander Arabiese lande sal seker

Lees verder: VSA se buitelandse beleid in puin

Amerikaanse veiligheid gekompromitteer, missies in ‘lockdown’

Die moord van die Amerikaanse ambassadeur in Libië en drie van sy personeel was waarskynlik te wyte aan ‘n ernstige en volgehoue ​​intelligensielekkasie. Amerikaanse amptenare glo die aanval is goed beplan, want Chris Stevens was net ‘n kort rukkie terug in die land en die besonderhede van sy besoek aan Benghazi, waar hy en sy

Lees verder: Amerikaanse veiligheid gekompromitteer, missies in ‘lockdown’

Ekslusief! Opleiding van geheime jeugkrygsmag in plakkerskampe

PRAAG het vandeesweek eerstehandse inligting bekom dat ‘n geheime krygsmag van swart jeugdiges in plakkerskampe rondom Johannesburg gerekruteer en opgelei word. Ná opleiding ontvang die lede van die krygsmag ‘n maandelikse loon van R2200 wat in kontant uitbetaal word vanuit staatsvoertuie met regeringsregistrasienommers. Die opleiding mag verband hou met die sogenaamde jeugdienskorps, oftewel Narysec, waaroor

Lees verder: Ekslusief! Opleiding van geheime jeugkrygsmag in plakkerskampe