Soveel as tweederdes van Suid-Afrikaners het nie die vaagste benul oor wat hidrouliese breking behels nie, het Pondering Panda, ‘n verbruikersmaatskappy, bevind. Dít kom nadat ‘n opname gedoen is kort nadat die regering ‘n moratorium op hidrouliese breking in die Karoo opgehef het. “Uit die mense wat beweer hulle het al van hidrouliese breking gehoor,
Lees verder: Tweederdes het nie vaagste benul van hidro-breking
