Die DA se ondersteuners moet hulle staal, sê Frans Cronjé van SAIRA. Hy het ‘n standpunt herhaal wat Praag al lank reeds huldig en lesers hier oor waarsku: Wit Afrikaanse kiesers gaan verraai word deur Helen Zille.
Soos Cronjé dit stel: Die DA is “ten opsigte van sy partybeleid op koers is om dieselfde rassistiese en sinlose swart ekonomiese bemagtigingsbeleid (SEB) te aanvaar wat die ANC die afgelope tien jaar inspan om teen wit mense te diskrimineer”.
Lees hier.
