Suid-Afrika se paaie is gevaarlik met talle botsings wat jaarliks lewens eis. In die parlement word gedurig stof opgeskop oor botsende belange, en Jan en Alleman beleef die gevolge van kulturele botsings. Dit is insiggewend dat die Openbare Beskermer bevind het pres. Jacob Zuma is skuldig deur die versuim om sy belange binne die etiese
Teokrasie
Tradisioneel word gesê die staat, as dit ‘n sekere soort staatkundige bedeling het) is ‘n demokrasie, terwyl die kerk ‘n teokrasie is. Die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (Doppers) is ‘n voorbeeld wat op ‘n teokrasie aanspraak maak. Tog, na ‘n sinode voorheen ‘n beswaarskrif gehandhaaf het en ‘n vorige besluit herroep wat vrouediakens toegelaat het,
Twee vas vir kleuter se aanranding
Johannesburgse polisie het Sondag ‘n deurbraak gemaak in die ondersoek na die aanranding van ‘n kleuter van Robin Hills nadat twee mans in hegtenis geneem is, het ‘n woordvoerder gesê. Die twee, tussen die ouderdomme 23 en 25, is in Alexandra in hegtenis geneem, het Kolonel Eugene Opperman aan Sapa gesê. “Hulle was bouers by
Burgeroorlog in Suid-Afrika?
Ek is geen regsgeleerde nie, maar tydens my diens by die volkstaatraad het befaamde regsgeleerdes soos prof Hercules Booysen en adv Chris de Jager ons slim gemaak om die volkereg mbt selfbeskikking te verstaan. Sommige mense verwys daarna as die internasionale reg. Met daardie onderliggende bietjie kennis, en aan die hand van my eie navorsing,
Naspers, ons IG Farben?
Nasionale pers (Naspers), wat ongeveer ‘n eeu gelede ‘n beskeie begin beleef het met die stigting van die Kaapse koerant, Die Burger, is vandag die grootste mediagroep in die land en moontlik onder die toptien ter wêreld. Hulle beskik oor belange dwarsoor die aardbol, in China, Pole en Brasilië en maak iets soos ses miljard
Iran se kernprogram
психофизиологическое исследование с применением полиграфаОлександр Фільчаков прокурор
Regering stook rassehaat
Voor my lê foto’s met besonderhede van slagoffers van plaasmoorde. Dit is deur ʼn polisieman verskaf wat daarby betrokke is. Hierdie aaklige besonderhede en afgryslike foto’s verskyn nooit in koerante nie. ANC-ministers en LP’s en sê die onbeskryflike wreedhede is die boere se skuld. En hul jeugleier moedig sy mense aan om te moor! As
Gesondheid deur ongesondheid aangespreek
Die nuus dat die Vrystaatse Gesondheidsdepartement ‘n tekort van R700 miljoen het om onder meer toerusting op te knap en te vervang, verbaas niemand nie. Die gesondheidsdepartement se geldkrisis, soos ook die gesondheidsdepartemente van die meeste ander provinsies, sleep immers al jare voort. ‘n Onlangse berekening het aan die lig gebring dat sake vir die
Vrystaatse onderwyssyfers skok
Die Vryheidsfront Plus-jeug in die Vrystaat is geskok deur die syfers wat deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) oor onderwys in die Vrystaat bekend gemaak is. Volgens die SAIRV was slegs 48% van Vrystaatse skoliere wat in 2007 in graad 10 was, in 2009 matrikulante, wat op ‘n 52% uitvalsyfer tussen graad 10 en
Viva president Malema!
Toe mnr. Jacob Zuma ‘n ruk gelede die weerlig op hom getrek het deur te sê Julius Malema is ‘n toekomstige president, was hy in een opsig verkeerd. Malama is nie ‘n toekomstige president nie, hy is die huidige president. Vandaar die “mnr” Zuma. Weliswaar is Zuma formeel (nog) president. Die Engelse uitdrukking, proxy President
