Theuns Eloff nuwe voorsitter van FW de Klerkstigting

Die vorige rektor van die Noordwes-Universiteit, dr. Theuns Eloff, is verkies tot voorsitter van die FW de Klerkstigting. De Klerk het reeds in 2014 te kenne gegee dat hy nie langer as voorsitter wil aanbly nie. Hy sal egter steeds ‘n “aktiewe rol” by die stigting speel om die oogmerke daarvan te bevorder. Blykbaar is

Lees verder: Theuns Eloff nuwe voorsitter van FW de Klerkstigting

Die Curroskool, vervolg

Soos lesers kan aflei uit my twee rubrieke wat oor dieselfde onderwerp handel die afgelope paar dae, vind ek die gebeure by die Curroskool besonder interessant. Dit is interessant omdat dit al die elemente van wat die multikul-gedrog onwerkbaar maak, in een skool vervat. Swart ouers wil skynbaar hul kinders ten alle koste in ‘n

Lees verder: Die Curroskool, vervolg

De Kock gee onderneming om MK te help

Eugene de Kock, beter bekend as “Prime Evil” is uit die tronk en sal binnekort help om grafte van “vermiste slagoffers van apartheid” aan te wys. Na byna 20 jaar in die tronk, is dit nie bekend waar De Kock homself tans bevind nie. Hy is glo vrygelaat voordat die aankondiging amptelik gemaak is. De

Lees verder: De Kock gee onderneming om MK te help

AU wys Grondgryp-Bob as voorsitter aan

Die regerende Zanu-PF in Zimbabwe het die Afrika Unie intussen geloof vir sy besluit om President Robert Mugabe as AU-voorsitter aan te wys. Mugabe het verlede week by die AU-beraad in Addis Abeba gesê dat die res van die vasteland moet Zimbabwe se grondgrypvoorbeeld volg. Die party sê die besluit weerspieël Afrikaleiers se gehegtheid aan

Lees verder: AU wys Grondgryp-Bob as voorsitter aan

Nog ‘n fees wil Steve verbied

Nog ‘n musiekfees het die sanger Steve Hofmeyr die rug toegekeer. Die Innibos Nasionale Kunstefees het aangekondig dat Hofmeyr, wat deur talle mense as die grootste trekpleister by die fees beskou word, nie vanjaar genooi is nie. Die besluit volg na ‘n reeks omstrede politieke uitlatings deur Hofmeyr op sosiale media. Die woordvoerder van Innibos,

Lees verder: Nog ‘n fees wil Steve verbied

Weerlig dood ses

Ses swartes is dood nadat hulle in twee afsonderlike voorvalle in KwaZulu-Natal deur weerlig getref is. Drie familielede is Saterdag dood nadat hulle naby Colenso deur weerlig getref is. Robert McKenzie, woordvoerder van die provinsiale nooddienste, het gesê ‘n ma en twee kinders is dood nadat die huis waarin hulle was deur weerlig getref is.

Lees verder: Weerlig dood ses

Duisende swart matrieks by eksamenkullery betrokke

Meer as 2 800 meestal swart matrikulante en ten minste 34 onderwysers en skoolhoofde van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap was glo betrokke by grootskaalse eksamenkullery, het Sapa berig. Elijah Mhlanga, woordvoerder van die departement van onderwys, het gesê 2 089 leerlinge van KwaZulu-Natal en 778 leerlinge van die Oos-Kaap word daarvan verdink dat hulle tydens

Lees verder: Duisende swart matrieks by eksamenkullery betrokke

Polisie skiet op Diepslootgrondbesetters

Die Gautengse polisie moes ‘n tierend swart skare met rubberkoeëls verwilder nadat hulle probeer het om ‘n stuk grond tussen Pretoria en Johannesburg te beset. A.o. Daniel Mavimbela, polisiewoordvoerder, het gesê ‘n groep van nagenoeg 100 mense het vroeër op ‘n oop stuk grond in die ooste van Diepsloot toegesak en onwettig beset. Volgens Mavimbela

Lees verder: Polisie skiet op Diepslootgrondbesetters

African Bank se uitspattige baas skielik oorlede

Omstrede voormalige hoof van risiko by African Bank, Tami Sokutu, is by sy huis in Kaapstad op die ouderdom van 53 ná ‘n kort siekbed oorlede, het die Sunday Times berig. Sokutu, het opslae gemaak verlede jaar met sy opmerking “fok die armes” in die nasleep van die bank se probleme. Die SA Reserwebank moes

Lees verder: African Bank se uitspattige baas skielik oorlede

Koeberg sukkel weens tegniese probleme

Die Koeberg-kernkragsentrale het die helfte van sy opwekkingsvermoë – sowat 900 megawatt – weens ‘n tegniese prbleem verloor. Eskom se woordvoerder, Khulu Phasiwe sê ‘n transformator het glo onklaar geraak wat die kragvoorsiener genoop het om eenheid-een van die netwerk te ontkoppel. Hy sê die netwerk is tans stabiel maar het nie die moontlikheid van

Lees verder: Koeberg sukkel weens tegniese probleme