Die stelling van mev. Graça Machel, ons liewe Nelson se vrou, dat die land se privaatsektor ontwapen moet word is net nog ‘n duidelike teken van hoe min sy van Suid-Afrika weet. Boonop is haar stellings geheel en al onoorspronklik.
Lees verder: Gra?a, jou gorillas gaan ook ontwapen moet word

'n Landbourewolusie is besig om in Rusland plaas te vind. 'n Dekade nadat die vrye mark Russiese nywerhede getref het, is kollektiewe plase besig om te verdwyn.