Cosatu ruk op vir ‘beplande aanval’ teen swartes

Polisiewoordvoerder Adele Myburgh het gesê die polisie sal ‘n wakende oog hou op die Tsing-lokasie, waar Cosatu “‘n dringende massavergadering met plaaswerkers, plaasbewoners en die Ventersdorpgemeenskappe” gereël het om saam te val met Eugene Terre’Blanche se begrafnis. “Ons kan nie ‘n organisasie verhoed om ‘n vergadering te hou nie,” het Myburgh gesê. “Maar ons het

Lees verder: Cosatu ruk op vir ‘beplande aanval’ teen swartes

Verhouding tussen ET en twee moordenaars was ‘vriendelik’

Eugene Terre’Blanche het die oggend, ure vóór sy wrede dood, drank by die drankwinkel in Ventersdorp gekoop asook drie pakkies rookgoed en vuurhoutjies in die geselskap van sy moordenaars, berig Die Burger. ’n Werknemer by die winkel sê die verhouding tussen Terre’Blanche en sy twee werkers was gemoedelik en daar was hoegenaamd geen teken van

Lees verder: Verhouding tussen ET en twee moordenaars was ‘vriendelik’

Malema daag verregses uit om hom uit te haal

Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het ‘n BBC-joernalis uit ‘n perskonferensie uitgejaag en voorts gesê; “Ek daag enige verregse in hierdie kamer uit om my nou uit te haal.” Die joernalis, Jonah Fisher, het glo probeer om Malema ‘n vraag te vra terwyl hy besig was om te praat. Malema het hom vererg

Lees verder: Malema daag verregses uit om hom uit te haal

Premier, burgemeester sing lustig omstrede lied

Na-apers van Malema moet ook, net soos Julius Malema, vervolg word. Dit was die reaksie van mnr Jaco Mulder, VF Plus leier in Gauteng en lid van die Provinsiale Wetgewer. Dit volg nadat die minister van kuns en kultuur, Lulu Xingwana, die Premier van Gauteng, Nomvula Mokonyane en die burgemeester van die Tshwane Metro, Gwen

Lees verder: Premier, burgemeester sing lustig omstrede lied

Veiligheid vir ET-begrafnis opgeskerp

Brandweervoertuie, ambulanse en verskeie polisie-eenhede word na Ventersdorp gestuur voor die begrafnis van die ontslape AWB-leier, Eugene Terre’Blanche. Volgens kapt. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, is die polisie gereed vir enigiets in Ventersdorp. “Addisionele ambulanse, die brandweerdienste en verskeie polisie-eenhede word nou na die dorp ontplooi,” het sy buite die Afrikaanse Protestante Kerk gesê vanwaar Terre’Blanche begrawe

Lees verder: Veiligheid vir ET-begrafnis opgeskerp

AWB-gas storm uit ateljee

Die AWB se sekretaris-generaal, is uit die ateljee van die eNews-program-Afrika 360 vergesel, nadat hy glo aanbieder en politieke ontleder Lebohang Pheko Woensdag gedreig het. André Visagie, wat ‘n gas op die nuusprogram was, het sy mikrofoon afgeruk en dit op die vloer gegooi. Visagie het gekla dat die aanbieder hom nie die geleentheid gun

Lees verder: AWB-gas storm uit ateljee

Zille gekant teen Wêreldbanklening

Die Suid-Afrikaanse opposisieleier het Woensdag die Verenigde State en Brittanje versoek om nie die land met ‘n Wêreldbanklening te ondersteun om ‘n nuwe kragstasie te bou nie. Helen Zille, leier van die opposisie Demokratiese Alliansie, het aan die ambassadeurs van beide lande wat die toekenning van die 3,7-miljard-dollar (2,8 miljard euro) lenings sal maak, gesê

Lees verder: Zille gekant teen Wêreldbanklening

ANC ontken sameswering teen Zuma

Die ANC het Woensdag berigte in die media oor sameswerings om ontslae te raak van die huidige leierskap, ontken. Die party verwerp ‘n artikel in Woensdag se Sowetan met die opskrif  ‘ANC Faction ‘Plots’ to Oust Leadership’ “met minagting”. Jackson Mthembu, woordvoerder, het in ‘n verklaring gesê: “Enige poging deur ‘n koerant of enige groep

Lees verder: ANC ontken sameswering teen Zuma

Situasie is ernstig maan TLU

Die president, mnr. Ben Marais, sê na deeglike oorweging van alle faktore, het TLU SA tot die slotsom gekom dat die situasie in die land baie ernstiger is as wat die algemene opvatting is. “As ons kyk na die historiese oploop van gebeure die laaste paar weke, wil ‘n onstellende patroon vir ons vorm aanneem,

Lees verder: Situasie is ernstig maan TLU