Alle normale aktiwiteite by die Tswane Universiteit van Tegnologie (TUT) is vandag gestaak tot verdere kennisgewing. Universiteitswoordvoerder Willa de Ruyter het in 'n verklaring gesê dat die besluit Dinsdag geneem is na die intimidering van nie-stakende personeel deur lede van die unies by die instituut oor die laaste paar dae. Sy het gesê die besluit
Lees verder: Tswane Universiteit van Tegnologie sluit sy deure

Dit is seker niks nuuts dat mnr. Sexwale op openbare radio gekla het dat hy al weer “verkeerd verstaan” is deur lede van die opposisie nie. Die feit dat die stelling wat ‘n week of wat gelede gemaak het en nou begin om homself te verdedig, dui aan dat hy êrens ‘n flater gemaak het, wat hy nou probeer toesmeer.
Afgetrede Aartsbiskop Desmond Tutu se gehawende gesondheid laat my 'n bekommerde man. My vurige hoop is dat sy heksegekekkel nie sal verstil voordat hy die herrysenis van die Afrikaner en ons vestiging in ons eie land onder ons eie regering sal beleef nie. Ek begryp dat hy 'n ewige loon het wat hom toekom, maar 'n mens wil darem voel dat daar geregtigheid in hierdie wêreld ook kan wees.