Graad 11 en 12 leerlinge mag dalk teruggesit word

Meer as 200 graad 11 en 12 leerlinge by 'n skool in Khaylitsha skool is deur die Wes-Kaapse departement van onderwys meegedeel dat hulle punte vir die 2008 jaar verkeerd uitgewerk is en dat hulle dalk teruggesit kan word na vorige grade. Die departement het die skoolhoof van Mathew Goniwe Memorial High geskors hangende 'n

Lees verder: Graad 11 en 12 leerlinge mag dalk teruggesit word

Geen arrestasies in R170 miljoen dwelmvonds

Geen arrestasies is gemaak in verband met Dinsdag se dwelmvonds van R170 miljoen by die O R  Tambo lughawe nie, het polisie Donderdag gesê. Misdaadintelligensie en Interpolwoordvoerder Tummi Golding het gesê daar is geen nuwe ontwikkelings in die polisieondersoek in die saak nie. Die 565kg dwelms is ontdek by die Johannesburgse lughawe gedurende 'n roetine

Lees verder: Geen arrestasies in R170 miljoen dwelmvonds

Frankryk deur nuwe vlaag stakings getref

‘n Nuwe vlaag landwye stakings deur woedende werkers wat eis dat president Sarkozy meer doen om die ekonomiese krisis te bestry, het Frankryk Donderdag getref. Spoorvervoer deur Frankryk is ontwrig, hoewel die hoëspoed TGV-treine wat Frankryk met ander Europese nasies verbind normaal loop. In Parys blyk dit dat baie mense net by die huis gebly

Lees verder: Frankryk deur nuwe vlaag stakings getref

Beweerde rowers op heterdaad betrap

Vyf gewapende mans is Dinsdag gearresteer nadat hulle in ‘n huis in Kempton Park gevang is wat hulle probeer beroof het, het die Ekhurulenipolisie gesê. Kaptein Jethro Mtshali het gesê die mans wat by die huis aangekom het in ‘n wit Toyota Condor is deur bure op die perseel gesien. Die buurman het die polisie

Lees verder: Beweerde rowers op heterdaad betrap

Skole getref deur rekenaarbedrogspul

Mpumalanga skole word nou deur mense bedrieg wat belowe om rekenaars te skenk aan die skole en ruil vir ‘n “deposito”, het die provinsie se onderwys departement Donderdag gesê. Woordvoerder Jasper Zwane het gesê die skole is gevra om eers ‘n deposito van tussen R1000 en R4000 te betaal as versekering vir die rekenaars. “Die

Lees verder: Skole getref deur rekenaarbedrogspul

Resessie laat Amerikaners visvang

Terwyl Amerikaners duur vakansies, etes en inkopie-uitstappies verminder, verkies baie om die rustige tydverdryf van visvang weer aan te pak, volgens die sporthengelindustrie en verslae van aaswinkels en hengelaars. Van die ysige noorde tot vlieghengelstrome in Texas, is hengel aan die toeneem. Vir families is dit ‘n goedkoop manier om uit te kom. Die met

Lees verder: Resessie laat Amerikaners visvang

Rower doodgeskiet in KwaZulu-Natal

‘n Man wat vermoedelik ‘n rower was is doodgeskiet in ‘n argument met twee mans in Kwa-Mbonambi, KwaZulu-Natal, het polisie Donderdag gesê. Kaptein Jabulani Mdletshe het gesê daar was Woensdag ‘n woordewisseling tussen 3 mense by ‘n reservaat by Kwa- Mbonambi in Laer Unfolozi. “Hy is in die bors en arm geskiet en is op

Lees verder: Rower doodgeskiet in KwaZulu-Natal

Federale reserwebank wil nog triljoen dollar in ekonomie pomp

Die Amerikaanse federale reserwebank het Woensdag sy pogings opgeskerp om die ekonomie te ondersteun, en aangekondig dat dit ‘n ekstra $1 triljoen in die finansiële sisteem gaan inpomp. Na die bank reeds die sleutelrentekoers wat deur hom beheer word tot amper nul persent afgebring het, het die sentrale bank toenemend na alternatiewe gekyk om meer

Lees verder: Federale reserwebank wil nog triljoen dollar in ekonomie pomp

Waar is die ondersteuning vir Derby-Lewis?

Ek kan dit nie glo dat die verwerping van Clive Derby-Lewis se hofaansoek oor sy vrylating op parool, so totaal sonder kritiek – of selfs steun – aanvaar is nie. Nie 'n woord van kommentaar in die Afrikaanse media nie, nie eens 'n brief of twee in die Naspers-koerante (volgens vanoggend se webblaaie) nie, geen

Lees verder: Waar is die ondersteuning vir Derby-Lewis?

VN gekant teen onkonstitusionele verandering in Madagaskar

Die VN het Woensdag gesê hulle kan nie bepaal of die manier waarop president Marc Ravalomanana uit die kussings gelig is wettig was nie, maar hulle het gesê dat hulle nie die “onkonstitusionele verandering van regering” goedkeur nie. “Die wettigheid van die situasie in Madagaskar is nie iets wat ons kan bepaal nie,” het VN-woordvoerder

Lees verder: VN gekant teen onkonstitusionele verandering in Madagaskar