Volgens die Wêreldbank is die globale migrasie van armes besig om toe te neem. Nie net trek arm mense na ryk lande nie, maar hulle beweeg ook na ander arm lande waar toestande nie heeltemal so haglik soos in hul eie land is nie.
Daar bestaan 74 miljoen swerwers van “suid na suid”, aldus die Wêreldbank wat dié term gebruik om enigeen wat van ʼn ontwikkelend land na ʼn ander ontwikkelende trek te beskryf, ongeag geografie. Die bank beraam dat hulle tussen $18 miljard en $55 miljard per jaar huistoe stuur. Terselfdertyd skat die bank dat 82 miljoen trekvoëls van “suid na noord” getrek het, of van arm lande na ryk lande.
Ha?tiane stroom oor die grens om basiese lewensmiddele in die Dominikaanse Rep. te koop

Lees verder: Swerwers tussen arm lande