Terwyl Amerikaners duur vakansies, etes en inkopie-uitstappies verminder, verkies baie om die rustige tydverdryf van visvang weer aan te pak, volgens die sporthengelindustrie en verslae van aaswinkels en hengelaars. Van die ysige noorde tot vlieghengelstrome in Texas, is hengel aan die toeneem. Vir families is dit ‘n goedkoop manier om uit te kom. Die met
Rower doodgeskiet in KwaZulu-Natal
‘n Man wat vermoedelik ‘n rower was is doodgeskiet in ‘n argument met twee mans in Kwa-Mbonambi, KwaZulu-Natal, het polisie Donderdag gesê. Kaptein Jabulani Mdletshe het gesê daar was Woensdag ‘n woordewisseling tussen 3 mense by ‘n reservaat by Kwa- Mbonambi in Laer Unfolozi. “Hy is in die bors en arm geskiet en is op
Federale reserwebank wil nog triljoen dollar in ekonomie pomp
Die Amerikaanse federale reserwebank het Woensdag sy pogings opgeskerp om die ekonomie te ondersteun, en aangekondig dat dit ‘n ekstra $1 triljoen in die finansiële sisteem gaan inpomp. Na die bank reeds die sleutelrentekoers wat deur hom beheer word tot amper nul persent afgebring het, het die sentrale bank toenemend na alternatiewe gekyk om meer
Lees verder: Federale reserwebank wil nog triljoen dollar in ekonomie pomp
Waar is die ondersteuning vir Derby-Lewis?
Ek kan dit nie glo dat die verwerping van Clive Derby-Lewis se hofaansoek oor sy vrylating op parool, so totaal sonder kritiek – of selfs steun – aanvaar is nie. Nie 'n woord van kommentaar in die Afrikaanse media nie, nie eens 'n brief of twee in die Naspers-koerante (volgens vanoggend se webblaaie) nie, geen
VN gekant teen onkonstitusionele verandering in Madagaskar
Die VN het Woensdag gesê hulle kan nie bepaal of die manier waarop president Marc Ravalomanana uit die kussings gelig is wettig was nie, maar hulle het gesê dat hulle nie die “onkonstitusionele verandering van regering” goedkeur nie. “Die wettigheid van die situasie in Madagaskar is nie iets wat ons kan bepaal nie,” het VN-woordvoerder
Lees verder: VN gekant teen onkonstitusionele verandering in Madagaskar
Genetiesgemanipuleerde muskiete kan malaria uitroei
Die stryd teen malaria kan uiteindelik verander word deur geneties veranderde muskiete wat nie die siekte kan oordra nie vry te laat in malariagebiede. Wetenskaplikes in Amerika het ‘n spesie muskiete geskep wat weerstandig is teen die malaria besmetting. Die vermoë om die besmetting te blokkeer maak dit moontlik dat dit die dominante muskietbevolking kan
Lees verder: Genetiesgemanipuleerde muskiete kan malaria uitroei
DA waarsku oor vals pamflet
‘n Vals pamflet wat beweer dat die DA die dae van permitte wil terugbring om die “Swart gevaar” te beveg word op die internet versprei, het die party Woensdag gesê. DA-woordvoerder Ashleigh Trichardt het gesê die pamflet, wat eindig met die waarskuwing “ moet dit nie aan julle bediendes en tuinwerkers wys nie…ons het hulle
Kragdiewe op heterdaad betrap
Die Ekurulenimetro het twee mans gearrester wat toerusting gesteel het en kragonderbrekings veroorsaak het, het die munisipaliteit Woensdag gesê. Die diewe het mini-substasies geteiken in Germiston en kragonderbrekings veroorsaak, van verlede Vrydag af, wat ernstig genoeg was vir die munisipaliteit om ‘n privaatsekuriteitsmaatskappy te huur, het woordvoerder Zweli Dlamini gesê. “Ons as ‘n raad het
Beamptes vas vir bedrog in Oos-Kaap
Tien munisipale beamptes is Woensdag gearresteer vir die klaarblyklike diefstal van R29 miljoen wat bedoel was om landelike ontwikkeling te doen in Mount Ayliff, het Oos-Kaapse polisie gesê. “Hulle is gearresteer by hulle werk na ‘n spesiale polisieondersoek,” het superintendent Mzukiai Fatyele gesê. Die geld is vir die Alfred Nzo-munisipaliteit gegee vir landelike ontwikkeling in
Baragwanath dokter vermoor
‘n Dokter van Chris Hani Baragwanath-hospitaal is by sy huis geskiet en is dood na hy met ‘n ambulanshelikopter na die Milparkhospitaal in Honeydew geneem is, het polisie Woensdag gesê. Polisiewoordvoerder inspekteur Karen Jacobs het gesê dat Edward Mathebula Dinsdagaand dood is na hy geskiet is deur rowers. “Mathebula en ‘n vriendin het TV gekyk
