Die verrassende ding van 2009 se lentemodes, waar Afrikastyl soos ‘n drompols in klere en bykomstighede weerklink, is dat dit nie oor die etniese sy gaan nie, maar meer ‘n gestileerde Afrikavoorkoms, met ryk kleure wat ‘n sterk identiteit oordra. Johan Galliano het Afrika na Dior gebring, weereens met skoene waaarop vrugbaarheidsimbole gekerf is in
SAOG sal Zim bystaan
Die SAOG-lande het gister ’n hulpplan van nagenoeg R97 miljard vir Zimbabwe goedgekeur. Hoewel die bedrag in beginsel goedgekeur is, moet lidlande nog aandui hoeveel elkeen bereid is om te skenk. Zimbabwe sal ook voortaan die rand gebruik omdat die Zimbabwiese dollar weens wegholinflasie laat vaar is. ’n Suid-Afrikaanse diplomatieke bron het aan Beeld gesê
Ek sal nie ophou nie, s? Zille aan Zuma
DA-leier Helen Zille het gesê sy sal voortgaan met haar versoeke dat die ANK-leier Jacob Zuma vervolg moet word. “Nee mnr. Zuma, ek sal nie ophou nie,” het sy in ‘n vvorbereide veldtogtoespraak in die Paarl in die Wes-Kaap Maandagaand gesê. Zille het gereageer op vroeëre opmerkings van Zuma, wat die naweek aan ‘n ANK-saamtrek
Bomdreigement jaag wapenaansoekers uiteen
‘n Bomdreigement het die Pretoria-sentraal polisiestasie Maandag leeggemaak, en sowat 600 aansoekers wat wag vir lisensies buite in die straat gelaat, het Gautengse polisie gesê. “Ons wag vir die honde-eenheid om deur te kom sodat die gemeenskap kan inkom en hulle aansoeke voltooi,” het kaptein Tessa Jansen gesê. Die bomdreigement is omtrent 6-uur die aand
Rekenaars wat aangelos word kos VSA $2,8 miljard per jaar
“Ek gee toe, ek dink nie veel aan die saak nie. Ek los my skootrekenaar oornag aan omdat ek weet in die oggend neem dit omtrent 5 minute om alles aan die gang te kry, nie net die aanskakel nie, maar ook die verskeie toepassings wat moet oopmaak.” “Ek begin die dag met die aflaai
Lees verder: Rekenaars wat aangelos word kos VSA $2,8 miljard per jaar
Navorsers gebruik genetika om misdaad op te los
Navorsers begin gene identifiseer wat mense se fisiese eienskappe bepaal, soos gesigstruktuur, velkleur of selfs of hulle links of regs is. Dit kan polisie in staat stel om ‘n prentjie te bou van hoe ‘n krimineel lyk, nie net van soms onbetroubare ooggetuies nie, maar deur die analise van DNA wat gevind word op misdaadtonele.
Lees verder: Navorsers gebruik genetika om misdaad op te los
Amerikaanse invloed in IMF taan
“Amerika probeer desperaat om sy leierskap te laat geld, net soos 10 jaar gelede, toe Amerika die agenda bepaal het,” meen Kennth S. Rogoff, ‘n ekonoom van Harvard en voormalige hoofekonoom van die IMF na aanleiding van toenemende druk om die instelling te omvorm. Met meer lande wat elke week in ‘n krisis versink, is
Meer as 100 Oos-Kaapse swartes het voedselvergiftiging
Meer as 100 mense het behandeling gesoek vir voedselvergiftiging in ‘n dorpie buite Libode, het die Oos-Kaapse departement van gesondheid Sondag gesê.
Meer as 100 mense het behandeling gesoek vir voedselvergiftiging in ‘n dorpie buite Libode, het die Oos-Kaapse departement van gesondheid Sondag gesê.
Lees verder: Meer as 100 Oos-Kaapse swartes het voedselvergiftiging
Apartheid het ondernemingsgees vernietig ? Manuel
Apartheid het die ondernemingsgees in Suid-Afrika vernietig, het minister van finansies, Trevor Manuel, Sondag gesê. “Ons het nie ondernemingsgees nie as gevolg van apartheid, en die swakkelinge wat kies om entrepreneurs te wees oorleef dit nie altyd nie,” het Manuel gesê. “Hoe gaan ons dit hanteer?” Hy het gepraat by ‘n debat oor die vooruitsigte
Lees verder: Apartheid het ondernemingsgees vernietig ? Manuel
Drie in hegtenis oor vals ?polisiemotor?
Drie mans is gearresteer na ‘n BMW wat toegerus was met ‘n sirene en blou polisieligte in Roodepoort Sondag op beslag gelê is. Polisiewoordvoerder direkteur Govindsamy Mariemuthoo het gesê polisie het ‘n berig ontvang van ‘n wit BMW met twee mans in wat mense beroof het. Sondagmiddag het ‘n polisiereservis ‘n wit BWM voorgekeer gedurende
